Tag: wel

Home wel
Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers
Post

Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers

Nasionale Olimpiese Komitee sê hulle ondersteun wel boksers Die Nasionale Olimpiese Komitee se sekretaris-generaal, Joan Smit, weerlê bewerings dat hulle nie amateurboksers ondersteun voor hul komende Olimpiese kwalifiserende gevegte nie. Smit sê hulle bestee ‘n onbekende bedrag geld aan verblyf, vliegkaartjies en etes, en het selfs ‘n mediese dokter ingesluit om die boksers te vergesel...

Leierskaps-vakuum: Swapo sal wel sy pad vind
Post

Leierskaps-vakuum: Swapo sal wel sy pad vind

Leierskaps-vakuum: Swapo sal wel sy pad vind Die dood van president Hage Geingob het ‘n nuwe leierskapwedloop binne Swapo laat ontstaan wat ‘n herkonfigurasie van sleutel-partyrolle veroorsaak het, insluitend dié van vise-president en president. Verlede week het Swapo se politburo ‘n vergadering gehou om ’n koers vir die party se toekoms uit te stippel en...

Maandag, 26 Februarie wel ‘n vakansiedag
Post

Maandag, 26 Februarie wel ‘n vakansiedag

Maandag, 26 Februarie wel ‘n vakansiedag Gerugte wat op sosiale media versprei word dat Maandag, 26 Februarie nie ‘n vakansiedag is nie, is vals. Die inligting-ministerie het vroeër aangekondig dat die staatsbegrafnis van president Hage Geingob op Sondag, 25 Februarie sal plaasvind en dat dit as ‘n openbare vakansiedag verklaar is. Die Maandag daarna is...

Ons kyk wel na jong besighede: Shiimi
Post

Ons kyk wel na jong besighede: Shiimi

Ons kyk wel na jong besighede: Shiimi Verskeie parlementslede van verskillende partye het in die Nasionale Vergadering die regering aangevat omdat hy volgens hulle nie genoeg doen vir klein besighede nie. Die finansminister Ipumbu Shiimi het daarop reageer en sê die regering het ‘n Covid-program wat klein besighede ondersteun om weer op hulle voete te...

Wat is ‘n Swart-gat of te wel ‘n “Blackhole”?
Post

Wat is ‘n Swart-gat of te wel ‘n “Blackhole”?

Wat is ‘n Swart-gat of te wel ‘n “Blackhole”? Sterre word gevorm deur gasse soos hoofsaaklik waterstof saam te pers onder swaartekrag. Daar is verskillende tipe sterre soos ons eie son wat ‘n klein ster is, en dan heelwat groter sterre soos super-sterre & hiper-sterre soos UY Scuti wat omenby 5 miljard sonne kan inpas....

Rentekoerse speel wel ‘n rol in gedempte voertuigverkope
Post

Rentekoerse speel wel ‘n rol in gedempte voertuigverkope

Rentekoerse speel wel ‘n rol in gedempte voertuigverkope ‘n Totaal van slegs 1 054 nuwe voertuie is in September verkoop, wat minder is as die gemiddelde oor die afgelope ses maande. Dit was die derde maand in ‘n ry wat die vraag afgeneem het, met 3,7 persent vanaf Augustus. Vergeleke met September 2022, egter, het...

Daar is wel loodblootstelling in Rosh Pinah, hoor NV
Post

Daar is wel loodblootstelling in Rosh Pinah, hoor NV

Daar is wel loodblootstelling in Rosh Pinah, hoor NV Loodblootstelling onder babas en kinders in Rosh Pinah deur Trevali Mining Corporation, voorheen bekend as Rosh Pinah Zinc Corporation, was vandag onder die loep in die Nasionale Vergadering. Die LPM se Henny Seibeb het die mynwese-minister, Tom Alweendo, gevra oor die huidige stand van sake. Dit...

BTW-eise word wel terugbetaal   – Kosmos 94.1
Post

BTW-eise word wel terugbetaal   – Kosmos 94.1

NamRA: BTW-eise word wel terugbetaal   Sommige Namibiërs is gefrustreerd met die Namibiese Inkomste-agentskap en sê NamRA is aktief besig om Namibiese besighede dood te maak. ‘n Ontstoke lid van die publiek het gesê NamRA neem dikwels meer as vier jaar om BTW-eise terug te betaal en hulle betaal ook nie die voorgeskrewe rente nie....

Etzebeth lei wel die Springbokke op die veld – Kosmos 94.1
Post

Etzebeth lei wel die Springbokke op die veld – Kosmos 94.1

Rugby: Etzebeth lei wel die Springbokke op die veld Rugby: Eben Etzebeth sal die Springbokke in die Rugbykampioenskap-kragmeting môre teen die All Blacks in Auckland op die veld lei. Die 31-jarige slot se deelname aan die toets was in die weegskaal ná die nuus van sy pa, Harry, se dood. Die Springbokke se media-bestuur Zeena...