Simposium vir vragmotorbestuurders se veiligheid, welstand bekendgestel Die buurland se vervoer-minister, Sindisiwe Chikunga, het die eerste vragmotorbestuurder veiligheid en welstand-simposium in Boksburg bekendgestel. Die tema is “Your wellness is our concern”, en die geleentheid poog om landwyd die veiligheid en welstand van vragmotorbestuurders te verbeter. Die departement se vragspesialis, Mihlali Gqada, beklemtoon die projek se...
Tag: Welstand
Kommer oor welstand van leerders met môre se uitslae
Kommer oor welstand van leerders met môre se uitslae Die onderwysministerie het aangekondig dat die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak en Gevorderde Vlak eksamenuitslae Woensdag bekend gemaak sal word. Dit is ’n normale verskynsel dat leerlinge druk en stres ervaar oor hul uitslae in die eindeksamens. Sommige leerlinge het al selfmoord gepleeg weens swak...
Welstand van werkers handel ook oor teistering, MIV en meer
Welstand van werkers handel ook oor teistering, MIV en meer Die arbeidsministerie het meer inligting verskaf oor die Praktykkode vir die Welstand van Nasionale Werknemers wat hy ontwikkel. Die doel is om die gesondheid en veiligheid van werknemers te verbeter. Die uitvoerende direkteur, Lydia Indombo, sê die inisiatief is in vennootskap met die Internasionale Arbeidsorganisasie,...