Tag: wen

Home wen
Proteas-vroue moet tuisreeks teen Sri Lanka wen
Post

Proteas-vroue moet tuisreeks teen Sri Lanka wen

Proteas-vroue moet tuisreeks teen Sri Lanka wen Die T20-reeks tussen die Proteas-vroue en Sri Lanka vind vanaand op Buffalo-park in Oos-Londen plaas. Nadat die Proteas die openingswedstryd in Benoni met 79 lopies gewen het, het die besoekers die reeks gelyk laat trek met ʼn indrukwekkende oorwinning in Potchefstroom met sewe paaltjies. Snelbouler Tumi Sekhukhune sê...

Omusati, Khomas wen Nedbank Namibian Newspaper Cup
Post

Omusati, Khomas wen Nedbank Namibian Newspaper Cup

Omusati, Khomas wen Nedbank Namibian Newspaper Cup Die Omusati-streek het as die sokker-wenners van die gewilde onder-20 Nedbank Namibian Newspaper Cup in Gobabis uit die stryd getree. Omusati het Kavango-Oos met 3-1 in ‘n strafdoelstryd geklop, nadat die telling in die finaal 0-elk was. In die netbal-afdeling het die Khomas-streek die wennerstrofee behou na ‘n...

Foutlose Sinner wen Miami Ope
Post

Foutlose Sinner wen Miami Ope

Foutlose Sinner wen Miami Ope Tennis: Jannik Sinner het Grigor Dimitrov Sondag met 6-3, 6-1 oorrompel om die Miami Ope die eerste keer te wen. Die 32-jarige Bulgaar, wat hierdie seisoen ʼn oplewing in sy loopbaan beleef, kon nie hond haaraf maak teen die Italianer se foutlose spel nie. Sinner het 88-persent van die punte...

Alleman, Becking wen Cape Epic se eerste skof
Post

Alleman, Becking wen Cape Epic se eerste skof

Alleman, Becking wen Cape Epic se eerste skof Fietsry: Die Cape Epic het homself gevestig as een van die mees uitmergelende bergfietswedrenne ter wêreld. Sondag was die proloog, met die eerste van sewe skofte gister in Tulbagh. Bergfietsryers van regoor die wêreld ding mee in spanne van twee, en dit was Wout Alleman van België...

Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen
Post

Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen

Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen Terwyl Russe in die verkiesing van vandag tot Sondag oor die land se 11 tydsones begin stem het, is die 71-jarige Vladimir Putin se gewildheid baie goed te midde van sterk steun vir die oorlog in die Oekraïne. Daar is ook nie juis opposisie nie en die ander...

Fietsryer wen silwer by Afrika-spele
Post

Fietsryer wen silwer by Afrika-spele

Fietsryer wen silwer by Afrika-spele Namibië het sy sesde medalje by die Afrika-spele in Ghana gewen. Fietsryer Anri Krugel Greeff het die silwermedalje ontvang in die kriterium-resies vir vroue. Die wedren op ‘n 2,8km-baan in Accra is 20 keer deur die vroue-renjaers voltooi, vir ‘n totale afstand van 56km. Spanbestuurder Tauko Shilongo het gesê: “Ons...

Namibië wen eerste medalje by Afrika-spele
Post

Namibië wen eerste medalje by Afrika-spele

Namibië wen eerste medalje by Afrika-spele Namibië het sy eerste medalje by die Afrika-spele in Ghana gewen. Die swemmer Xander Skinner, wat in Amerika studeer, het ‘n silwer medalje in die 100 m-vryslag ingepalm. In nog Afrika-spele nuus, speel die Capricorn Eagles tans in hul laaste groep A wedstryd teen Tanzanië. Die Eagles is derde...

Adjunkminister wen baanbreker-eer – Kosmos 94.1
Post

Adjunkminister wen baanbreker-eer – Kosmos 94.1

Adjunkminister wen baanbreker-eer Die adjunk-toerismeminister, Heather Sibungo, is as een van die top-30 vroulike baanbrekers in Afrika-toerisme aangewys. Die eer het haar Vrydag, op internasionale vrouedag, te beurt geval toe die Afrika Toerismeraad en Pyne Hospitality Company die aankondiging gemaak het. Romeo Muyunda, die ministerie–woordvoerder, sê die ministerie is geëerd om met so ‘n leier...

Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië
Post

Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië

Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië Motorsport: Max Verstappen het die Grand Prix in Saoedi-Arabië gewen, met Sergio Perez tweede om Red Bull se perfekte begin van die seisoen voor te sit. Charles Leclerc se Ferrari was derde, met die Britse tiener, Oliver Bearman in ‘n merkwaardige sewende plek in sy debuut vir Ferrari, as...

Trump wen koukusse in drie state
Post

Trump wen koukusse in drie state

Trump wen koukusse in drie state Donald Trump het maklik die Republikeinse koukusse in Michigan gewen. Die voormalige Amerikaanse president het ook die Republikeinse koukusse van Missouri en Idaho gewen.Dit bring hom naderr hom nader om sy party se Withuis vaandeldraer te word en ‘n waarskynlike algemene verkiesing-herwedstryd met president Joe Biden Post navigation Source...