Fietsry: Belg wen sewende skof van Tour de France Fietsry: Die Belg, Jasper Philipsen, het die sewende skof van die Tour de France tussen Mont-de-Marsan en Bordeau gewen. Mark Cavendish, wat gehoop het vir ‘n rekord 35ste skof-oorwinning, moes met ‘n tweede plek tevrede wees. Die verdedigende kampioen, Jonas Vingegaard van Denemark, behou die geel...
Tag: wen
Richelieu Eagles wen eerste T20-wedstryd – Kosmos 94.1
Krieket: Richelieu Eagles wen eerste T20-wedstryd Krieket: Die Richelieu Eagles het vandag die eerste T20-wedstryd van die Castle Lite-reeks teen die Cranes van Uganda by United in Windhoek met 26 lopies gewen. Die Cranes het gekies om eerste veldwerk te doen. Die Eagles het 191 lopies vir die verlies van ses paaltjies aangeteken, waarna die...
Adam Yates klop sy tweelingboetie en wen eerste skof van Tour de France – Kosmos 94.1
Adam Yates klop sy tweelingboetie en wen eerste skof van Tour de France Adam Yates van Span VAE het die aanvangskof van die Tour de France in Bilbao gewen en sy tweelingbroer Simon die loef afgesteek. Die Britse tweeling het op die laaste heuwel weggebreek en dit was gou duidelik die deelnemers agter hulle was...
Swiatek wen Franse Ope in rillerstryd – Kosmos 94.1
Tennis: Swiatek wen Franse Ope in rillerstryd Tennis: Iga Swiatek het Karolina Muchova met 6-2, 5-7, 6-4 geklop en haar derde Franse Ope-titel op Roland Garros ingepalm. Die 22-jarige Swiatek is net die derde vrou van die begin van die Oop-Era van 1968 af, wat haar eerste vier Grand Slam-eindstryde kon wen. Die Poolse speler...