Kaapse IT-kontrak by onderwys laat lig die wenkbroue ActionSA in die Wes-Kaap het kommer uitgespreek oor vermeende tender-onreëlmatighede in die provinsiale Onderwysdepartement se IT-kontrak van 1,2 miljard Suid-Afrikaanse rand. Hy het ook ʼn probleem met die provinsiale regering se reaksie hierop. ʼn Onafhanklike ondersoek het wesenlike onreëlmatighede in die toekenningsproses gevind wat die Staatsagentskap vir...
Tag: Wenkbroue
Phaahla se optrede lig wenkbroue – DA
Phaahla se optrede lig wenkbroue – DA Die DA het sy ernstige misnoeë uitgespreek oor die optrede van die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, en beskou dit as ‘n kommerwekkende blik op die toekoms van die Nasionale Gesondheidsversekeringstelsel. Hulle is veral krities oor Phaahla se hantering van ondersoeke na korrupsie in Noordwes en die reaksie...
Epupa se verlenging van tender laat lig die wenkbroue – Kosmos 94.1
Epupa se verlenging van tender laat lig die wenkbroue Daar word berig dat Epupa Investments se tender om maatskaplike toelaes te versprei weer verleng sal word. Epupa het sedert 2011 die tender wat vir vyf jaar geldig is. Volgens die Tender Bulletin, is Epupa se direkteure verbind aan politieke rolspelers en lede van die Swapo-elite....
Wenkbroue lig oor Switsersland by Sky Shield wil aansluit – Kosmos 94.1
Wenkbroue lig oor Switsersland by Sky Shield wil aansluit Switserland het ‘n verklaring van voorneme onderteken om by die Europese Lugverdediging-stelsel, Sky Shield, aan te sluit. Switserland het vroeër al plek-plek met die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie saamgewerk vir vrede, onder meer in Kosovo waar hy ‘n bataljon as deel van die vredesmag gehad het. Hy het...