Tag: Wêreldbekertoernooi

Home Wêreldbekertoernooi
Indië lyk onstuitbaar in Wêreldbekertoernooi
Post

Indië lyk onstuitbaar in Wêreldbekertoernooi

Indië lyk onstuitbaar in Wêreldbekertoernooi Net vier spanne bly oor in die Wêreldbekertoernooi, met die halfeindronde wat Woensdag begin. Die gasheer, Indië, is die enigste span wat die groepwedstryde onoorwonne kon afsluit en hulle kom in die eerste halfeindstryd in Mumbai teen Nieu-Seeland te staan. Die Swart Pette was vierde op die punteleer. Donderdag is...

Talle opwarmingswedstryde voor Wêreldbeker-toernooi – Kosmos 94.1
Post

Talle opwarmingswedstryde voor Wêreldbeker-toernooi – Kosmos 94.1

Rugby: Talle opwarmingswedstryde voor Wêreldbeker-toernooi Rugby: Talle Wêreldbeker-opwarmingswedstryde word vandag en môre gespeel. Die 2003-kampioen, Engeland, pak Fidji op Twickenham, en Skotland kom op Murrayfield teen Georgië te staan. Italië pak Japan op tuisgrond in Treviso, terwyl Spanje en Argentinië in Madrid kragte meet. Dan draf Ierland en Samoa uit in Bayonne, Frankryk. Môre speel...

Skares stroom na Wêreldbekertoernooi vir Vroue – Kosmos 94.1
Post

Skares stroom na Wêreldbekertoernooi vir Vroue – Kosmos 94.1

Sokker: Skares stroom na Wêreldbekertoernooi vir Vroue Sokker: Fifa het aangekondig die skare-getalle by die Wêreldbekertoernooi vir Vroue is byna 30 persent hoër as in 2019. Die wêreld-beheerliggaam sê die toernooi in Australië en Nieu-Seeland het op talle maniere die verwagtinge oortref. Bykans een-miljoen-223-duisend ondersteuners het ná 48 wedstryde deur die hekke beweeg. Dit is...

Wêreldbeker-toernooi vir Vroue skop môre af – Kosmos 94.1
Post

Wêreldbeker-toernooi vir Vroue skop môre af – Kosmos 94.1

Sokker: Wêreldbeker-toernooi vir Vroue skop môre af Sokker: Die Wêreldbeker-toernooi vir Vroue begin môre. Dit word gesamentlik aangebied deur Australië en Nieu-Seeland. Afrika sal deur Suid-Afrika, Zambië en Marokko verteenwoordig word. Die voormalige afrigter van die Namibiese nasionale vroue-okkerspan, die Brave Gladiators, Woody Jacobs sê vrouesokker groei en te danke aan Ffifa se bemarking van...