Namibiërs maak hul merk by Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe Die Lighthouse Group-span Namibiërs wat aan die P750 Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe deelneem, is sover uiters kompeterend. Hulle neem tans deel aan uitdunne in die sogenaamde Surf Circuit in Gqeberha, of Port Elizabeth. Volgens die spanbestuurder, Leon Smith, is hierdie wedren in die branders die span se sterk punt. Oor...
Tag: Wêreldkampioenskappe
Namibiërs takel P750 Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe
Namibiërs takel P750 Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe Die P750 Opblaas-kragboot Wêreldkampioenskappe vind tans plaas in Gqeberha, of Port Elizabeth. ‘n Span Namibiërs van Windhoek en Swakopmund neem op eie stoom deel, aangesien die land nie tans ‘n beheerliggaam of wedren-raamwerk het nie. Die span, die Lighthouse Group, bestaan uit vier lede, onder aanvoering van die bestuurder, Leon...
Net drie Namibiese atlete op pad na Wêreldkampioenskappe – Kosmos 94.1
Net drie Namibiese atlete op pad na Wêreldkampioenskappe Atletiek Namibië het die name bekend gemaak van die drie atlete en wat Namibië gaan verteenwoordig by vanjaar se Wêreld-atletiekkampioenskappe wat van 19 tot 27 Augustus in Boedapest, Hongarye, aangebied sal word. Die Wêreld-atletiekkampioenskappe is ‘n tweejaarlikse atletiek-kompetisie wat deur Wêreld-atletiek gereël word. By vanjaar se kampioenskappe...