Meeste sterftes in Libië-vloede was onnodig, meen wêreldliggaam Die Wêreld Meteorologiese Organisasie sê die meeste sterftes in die verwoestende vloede in Libië kon vermy gewees het. Die dodetal in die omgewing van die stad Derna aan die Middellandse See is reeds meer as 5 000, hoewel owerhede glo dit kan tot ongeveer 20 000 styg....
November 7, 2024