Marmite-makers wil duisende poste wêreldwyd sny Marmite se vervaardigers, Unilever, het planne aangekondig om 7 500 poste regoor die wêreld te sny. Die verbruikersgoedere-firma, gebaseer in die Verenigde Koninkryk, vervaardig ook handelsmerke soos Domestos. Daar is ongeveer 128 000 werknemers en die firma sê die voorgestelde besnoeiings sal hoofsaaklik onder kantoorwerkers wees, soos tegnologie vorder....
Tag: wêreldwyd
TLU SA ondersteun boere wêreldwyd
TLU SA ondersteun boere wêreldwyd TLU SA sê dit erken die posisie wat regoor die wêreld ingeneem word ter ondersteuning van voedselproduserende boere. Die afgelope week het kolomme trekkers paaie in Duitsland versper, wat chaos in stede en ʼn kopseer vir pendelaars veroorsaak het. Volgens die landbouliggaam het elke land sy eie uitdagings wat baie...
Afrikaners vier Geloftedag wêreldwyd – Kosmos 94.1
Afrikaners vier Geloftedag wêreldwyd Suid-Afrika het op 16 Desember Versoeningsdag herdenk, en rekord-getalle Afrikaners het ook opgeruk na Geloftedag-byeenkomste regoor die land. Dirk Hermann, die hoof uitvoerende beampte van Solidariteit, sê daar was 32 000 mense by die Voortrekkermonument in Pretoria, en dit was net een van meer as 300 feeste wat gehou is. Dr...
Duisende betoog wêreldwyd vir Gaza
Duisende betoog wêreldwyd vir Gaza Pro-Palestynse betogers het oor die naweek opgeruk in Londen, Berlyn, Parys, Ankara, Istanboel en Washington om ‘n skietstilstand in Gaza te eis. In Londen het groot skares sit-betogings gehou wat dele van die stadskern versper het, voor hulle na Trafalgar-plein beweeg het. In Washington het duisende betogers opgeruk na Freedom...
Voedselpryse styg wêreldwyd in Julie – Kosmos 94.1
FAO: Voedselpryse styg wêreldwyd in Julie Volgens die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies het wêreldwye voedsel-kommoditeitspryse in Julie gestyg, wat beïnvloed is deur die beëindiging van die Swartsee-graanooreenkoms en nuwe handelsbeperkings op rys. Die organisasie se voedselprysindeks was in Julie gemiddeld 1,3 persent hoër as In Junie, terwyl dit 11,8 persent onder sy...