Ministerie tevrede met werk aan Katutura-hospitaal Die werke-ministerie is tevrede met die vordering van opknappingswerk by die Katutura Intermediêre Hospitaal. Esther Kaapanda, uitvoerende direkteur, het die hospitaal besoek om die vordering te bepaal. Katutura Staatshospitaal is in 1973 gebou, en het oor die jare vervalle begin word. Daar was onder meer gate in die dak,...
Tag: werk
Biden ‘werk aan joernalis se vrylating’
Biden ‘werk aan joernalis se vrylating’ ‘n Jaar ná Rusland ‘n Amerikaanse joernalis, Evan Gershkovich in hegtenis geneem het, sê president Joe Biden Amerika werk daagliks daaraan om sy vrylating te verseker. Biden sê Amerika veroordeel wat hy noem ‘Rusland se verskriklike pogings om Amerikaners as bedingingspionne’ te gebruik en beloof om hoop vir die...
Amushelelo vol planne vir werk vir werkloses
Amushelelo vol planne vir werk vir werkloses Namibië se woeligste aktivis, die NEFF-lid Michael Amushehelo, was weer in die nuus toe hy op Onafhanklikheidsdag sy protes teen jeugwerkloosheid gehou het. Daar was egter niemand in Windhoek om sy petisie te ontvang nie, en hy het die protes Woensdag voortgesit. Hy het toe die petisie aan...
Hardapdam: ‘Business as usual’ gaan nie werk nie
Hardapdam: ‘Business as usual’ gaan nie werk nie Die stand van sake by die Hardapdam waarop talle produsente van die skema staatmaak wek groot kommer. In die laaste damverslag was die dam ‘n skamele 11,7 persent vol en net meer as 1,4 miljoen kubieke meter was in die voorafgaande sewe dae onttrek. Vergaderings tussen NamWater...
Werk aan Trans-Kalahari/Mamuno-grenspos vorder fluks
Werk aan Trans-Kalahari/Mamuno-grenspos vorder fluks Die Namibië-inkomste-agentskap, NamRA, in samewerking met ander grensagentskappe, sê bouwerk by die Trans-Kalahari/Mamuno-grenspos gaan voort. Die eenstop-grenspos is geskeduleer om in Mei vanjaar in werking te tree en sal na verwagting grensbeheerprosedures stroomlyn, opeenhoping en lang wagtye by die grensoorgang verlig. NamRA se hoof van strategiese kommunikasie, Steven Ndorokaze, gee...
Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir geestesgesondheidsbehandeling verwys, maar duisende gooi handdoek in omdat hulle voel dit werk nie
Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir geestesgesondheidsbehandeling verwys, maar duisende gooi handdoek in omdat hulle voel dit werk nie Kenners waarsku dat honderde duisende wegbeweeg van geestesgesondheid ‘praat terapie’ omdat hulle in baie gevalle glo dat dit nie werk nie. Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir die behandeling verwys,...
Beleid wat verbruikers beskerm, werk
Beleid wat verbruikers beskerm, werk Namibiese verbruikers het nie soos Suid-Afrika, wetgewing wat hulle beskerm nie, net ‘n beleid wat deur die handelsministerie ontwikkel is en tot volgende jaar duur. Die beleid is eers verlede jaar geïmplementeer maar is van 2020 gedateer. Salom Haidula van die ministerie se departement vir verbruikerbeskerming sê die beleid word...
Arbeidsministerie loods meganisme vir werk in visserye
Arbeidsministerie loods meganisme vir werk in visserye Namibië se ministerie van arbeid, in samewerking met die Internasionale Arbeidsorganisasie, het die nasionale koördineringsmeganisme van stapel gestuur. Dit sal spesifiek fokus op ordentlike werk binne die Namibiese visserysektor. Job Muniaro, die sekretaris-generaal van die vakbond die National Union of Namibian Workers, het by die bekendstelling gepraat en...
Merc werk aan sy W15-motor
Merc werk aan sy W15-motor Mercedes se Formule Een-span sê hy is besig om oplossings te vind vir basiese probleme met sy W15-motor aan die vooraand van die naweek se Australiese Grand Prix. Mercedes het in vanjaar se eerste twee wedrenne slegs 26 punte ingesamel en is vierde in die vervaardigers-afdeling. Die motor kon nie...
Wie wil by die pikkewyn-poskanoor werk?
Wie wil by die pikkewyn-poskanoor werk? Aansoeke is oop vir werk by Antarktika se beroemde ‘pikkewyn-poskantoor’. Suksesvolle aansoekers moet self-gemotiveerd en empaties wees en nie omgee om slegs elke twee weke te stort nie. Die perseel in Port Lockry is die mees suidelike poskantoor in die wêreld en dit ruik gereeld na pikkewyn-poef. Die Antarktiese...