Stakende werkers brand Stad Tshwane-voertuie uit Die Stad Tshwane het bevestig dat stakende werknemers twee van sy voertuie, ‘n water-vragmotor en ‘n bakkie, buite die Prinsespark-depot aan die brand gesteek het. Die stad se woordvoerder, Selby Bokaba, sê die voertuie is geteiken nadat hulle water by die depot ingeneem het vir aflewering by informele nedersettings....
Tag: werkers
China se Groot Muur het nou ‘n reuse gat, werkers skep kortpad – Kosmos 94.1
China se Groot Muur het nou ‘n reuse gat, werkers skep kortpad Twee bouwerkers is in hegtenis geneem omdat hulle dele van China se Groot Muur afgebreek het deur met ‘n meganiese graaf deur die geskiedkundige struktuur te grawe om ‘n kortpad te skep. Die polisie sê hulle het onherstelbare skade aangerig aan die integriteit...
Werkers identifiseer blykbaar twee wat vas is – Kosmos 94.1
Grootfontein-plaasaanval: Werkers identifiseer blykbaar twee wat vas is Terwyl die Namibiese polisie in Otjozondjupa nog moet bevestig, sê die boere in die gebied van Grootfontein dat die twee verdagtes wat Maandagaand deur hulle aangekeer is na ‘n uitgebreide soektog, wel betrek word by die gewapende roof op die plaas van die Gärtner egpaar. Volgens inligting...
Tshwane-burgemeester waarsku stakende werkers – Kosmos 94.1
Tshwane-burgemeester waarsku stakende werkers Die burgemeester van Tshwane, Cilliers Brink, het gewaarsku teen die gewelddadige gedrag van stakende werkers. Hy het Samwu-lede voor Tshwane-huis toegespreek toe werkers die derde dag gestaak het omdat hulle nie vanjaar salarisverhogings kry nie. Brink het ook ‘n beroep op betogers gedoen om hulle te weerhou van intimidasie teen nie-stakende...
Wat wil ministers oor werkers bespreek – sonder die werkers? – Kosmos 94.1
Wat wil ministers oor werkers bespreek – sonder die werkers? Arbeidskwessies met billike arbeidsreëls en minimumstandaarde sal die week onder die loep kom met justisie-rolspelers in die SAOG-streek wat in Kinshasa in die DRK vergader. Die deurwinterde vakbondleier en sekretaris-generaal van die Nasionale Unie van Namibiese werkers Job Muniaro, wil weet hoe ministers en regslui...
Werwing van SA maatskaplike werkers gaan R9 miljard kos – Kosmos 94.1
Werwing van SA maatskaplike werkers gaan R9 miljard kos Die werwing van meer opgeleide professionele maatskaplike werkers sal die Suid-Afrikaanse regering waarskynlik nege miljard Suid-Afrikaanse rand kos. Die departement van maatskaplike ontwikkeling beoog om teen 2030 sowat 55 000 maatskaplike werkers in diens te hê. Minister Lindiwe Zulu het onthul die regering het die afgelope...