Otavi-hofgebou word ‘n gevaar vir sy werknemers Planne om die Otavi-landdroshof te verbeter is in die pyplyn na ‘n besoek deur die Parlementêre Staande Komitee oor Kapitaalprojekte en Regsake, wat bevind het dat die gebou nie bevorderlik is vir hofsittings nie. Die hof word nou al jare lank onder die loep geneem om dit na...
December 28, 2024
Tag: werknemers
Home
werknemers
Post
February 15, 2024February 15, 2024Uncategorized
Gaan werknemers se kwalifikasies na
Gaan werknemers se kwalifikasies na Die buurland se Raad op Hoër Onderwys het sy oproep herhaal dat werkgewers met tussenposes die kwalifikasies van hul werknemers moet nagaan. Die raad se uitvoerende hoof, Whitfield Green, het ‘n toename in sake uitgelig wat vals sertifikate, bedrieglike bedrywighede en die wanvoorstelling van kwalifikasies behels. Hy beklemtoon hierdie vals...
Post
September 7, 2023September 7, 2023Uncategorized
NaTIS sê bedrogspul is nie sy werknemers nie – Kosmos 94.1
NaTIS sê bedrogspul is nie sy werknemers nie Kosmos 94.1 verneem van verskeie luisteraars dat daar moontlike bedrog is by die NaTIS-kantoor in die hoofstad. ‘n Dag na leerlingbestuurders hul rybewys-toets gedruip het, word hulle gekontak deur iemand wat hom voordoen as ‘n NaTIS-werknemer wat dan aanbied om die toets as geslaag te registreer indien daar ‘n...