Tag: werkskepping

Home werkskepping
Werkskepping ‘is nie die staat se rol’
Post

Werkskepping ‘is nie die staat se rol’

Werkskepping ‘is nie die staat se rol’ Die bekende ekonoom Dawie Roodt sê dis nie die ANC-regering se rol om werk te skep nie – sy rol is om ʼn omgewing te skep waar die privaat sektor behoorlik kan funksioneer. Suid-Afrika se jeug bly kwesbaar terwyl die werkloosheidsyfer in die vierde kwartaal van verlede jaar...

VSA werkskepping vertoon baie goed in Maart
Post

VSA werkskepping vertoon baie goed in Maart

VSA werkskepping vertoon baie goed in Maart Amerikaanse indiensneming het volgens regeringsdata verlede maand baie meer gestyg as wat verwag is. Dit hou die druk vol op die Federale Reserwebank terwyl hy besluit oor wanneer om rentekoerse te begin verlaag. Die wêreld se grootste ekonomie het in Maart 303 000 werksgeleenthede bygevoeg, meer as die...

Begroting: Waar’s die werkskepping?
Post

Begroting: Waar’s die werkskepping?

Die sekretaris-generaal van die Namibiese vakbondkongres Tucna Mahongora Kavihuha sê die regering moet ‘n aktiewe rol speel in beide die ekonomie en werkskepping. Hy het sy frustrasie uitgespreek oor die huidige begroting wat hy meen geen melding maak van werkskepping en indiensneming nie. Daar is ook geen beleid wat werkskepping positief sal beïnvloed nie. Die...

Regering kan belasting-basis vergroot deur werkskepping
Post

Regering kan belasting-basis vergroot deur werkskepping

Regering kan belasting-basis vergroot deur werkskepping Namibië se algemene verkiesing vind in die laaste deel van die jaar plaas. Die Bruto Binnelandse Produk het in vorige verkiesingsjare toegeneem, maar die land het steeds ‘n groot skuldprobleem. Die plaaslike ekonoom Salomo Hei, van High Economic Intelligence, sê meer Namibiërs moet werk sodat die belasting-basis vergroot kan...

Matriek 2023: Hoe gemaak met werkskepping?
Post

Matriek 2023: Hoe gemaak met werkskepping?

Matriek 2023: Hoe gemaak met werkskepping? Die uitslae vir gewonevlak leerders vanjaar is effe beter as in 2022 en 29 persent van die leerders kwalifiseer vir tersiêre instellings teenoor 20 persent verlede jaar. Die algehele slaagsyfer vir gewonevlak leerders, met ‘n minimum van 20 punte vertoon nie baie goed nie en net 48,8 persent is...

Jeug op dorpies moet werkskepping hulp kry
Post

Jeug op dorpies moet werkskepping hulp kry

Jeug op dorpies moet werkskepping hulp kry Plaaslike media berig dat in ‘n poging om ekonomiese aktiwiteite in Grootfontein se Omulunga informele nedersetting aan te wakker, het die Namibia Fish Consumption Promotion Trust en die Nasionale Jeugraad van Namibië ‘n dorp-entrepreneurskap-projek geborg in die vorm van ‘n skeepshouer wat as ‘n snoepie sal funksioneer. Die...

Arbeidsministerie misluk met werkskepping  – Kosmos 94.1
Post

Arbeidsministerie misluk met werkskepping  – Kosmos 94.1

Arbeidsministerie misluk met werkskepping  Die syfers in die arbeidsministerie se verslag vir die tweede kwartaal toon dat indiensneming deur sy aanlynportaal ‘n hopelose mislukking is. Tussen Julie en September vanjaar is van die 3 927 verwysde werksaansoekers, net 288 geplaas en gedurende dieselfde tydperk is ‘n verdere 4 586 werksoekers op die portaal geregistreer. Van...

Werkskepping in Gauteng is pateties, teikens ver misgeloop
Post

Werkskepping in Gauteng is pateties, teikens ver misgeloop

Werkskepping in Gauteng is pateties, teikens ver misgeloop Die DA in Gauteng sê die provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling faal steeds die inwoners deur nie sy sleutelteikens te haal nie, wat dienslewering en werkskepping negatief beïnvloed. Patrick Atkinson van die DA sê volgens die departement se jaarverslag vir die 2022/2023-boekjaar, het hulle nie die werkskeppingsteiken...

Agoa ‘goed vir werkskepping’ – Kosmos 94.1
Post

Agoa ‘goed vir werkskepping’ – Kosmos 94.1

Agoa ‘goed vir werkskepping’ Cosatu glo die aanbieding van die 20ste Agoa-forum sal ‘n positiewe uitwerking op werkskepping in Suid-Afrika hê. Die forum vind van 2 tot 4 November in  die Johannesburgse uitstalsentrum in Nasrec plaas. Cosatu se president, Zingiswa Losi, het die belangrikheid van die geleentheid beklemtoon en sê die forum is daarop gemik...

Volslae mislukking in werkskepping in Gauteng
Post

Volslae mislukking in werkskepping in Gauteng

Volslae mislukking in werkskepping in Gauteng Die DA sê die Gautengse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling laat werklose inwoners in die steek omdat hy voortdurend misluk om noodsaaklike werkskeppingsteikens te haal. Meer as 2,6 miljoen mense in die provinsie is tans werkloos. Nicola du Plessis van die DA sê, in die kreatiewe sektor is 141 werksgeleenthede...