Amper 5 000 werksverliese in 9 maande Die arbeidsministerie het gedurende die drie kwartale van die 2023-2024 finansiële jaar ‘n totaal van 4 844 werksverliese aangeteken, wat 311 werkgewers geraak het, oor verskeie sektore heen. Die verliese geld net vir aangemelde afleggings. Daar was volgens die ministerie wesenlike uitdagings in die mark verlede jaar en...
Tag: werksverliese
Voëlgriep: Regering moet ingryp met werksverliese
Voëlgriep: Regering moet ingryp met werksverliese Die DA in Gauteng eis dat die regering onmiddellik optree om die pluimveebedryf te ondersteun en duisende werksverliese te keer. Die bedryf word deur die voëlgriep-uitbreking geraak. Bronwynn Engelbrecht van die DA sê die regering se mislukking om beslissend op te tree tydens die krisis, verraai die pluimveebedryf en...
Transnet waarsku teen moontlike werksverliese – Kosmos 94.1
Transnet waarsku teen moontlike werksverliese Transnet waarsku ‘n oplewing in vragmotorvervoer, aangevuur deur steenkoolpryse en spooruitdagings, kan ernstige werkverliese tot gevolg hê wanneer toestande verander. Transnet se logistieke kwessies het mynmaatskappye genoop om duur vragmotors te kies weens trein-bottelnekke. Meer as 3 500 vragmotors vervoer daagliks minerale, wat 2020 se vlakke verdubbel en kommer wek...