Eerste openbare ondernemings-beleid werkswinkel kom Die openbare ondernemings ministerie het ‘n beleid opgestel om aanwysings te gee vir die eienaarskap van ondernemings in staatsbesit. Inklusiewe streeksbelanghebbendes-konsultasiewerkswinkels sal oor ses streke gehou word om die beleid te bespreek, in vennootskap met die Duitse Vereniging vir Internasionale Samewerking. Die eerste van hierdie werkswinkels sal Maandag in die...
Tag: werkswinkel
Dieremedisyne in fokus by werkswinkel
Dieremedisyne in fokus by werkswinkel Die Namibiese Medisyne-beheerraad se driedaagse werkswinkel in die hoofstad is gemotiveer deur die dringende behoefte om antimikrobiese weerstand volhoubaar aan te spreek, en ook die skedulering van dieremedisyne. Die meeste dieremedisyne is tans geskeduleer onder Bylae 0 en mag dus enige plek verkoop word. Die versuim om die beskikbaarheid van...
Watersekerheid op voorgrond by werkswinkel
Watersekerheid op voorgrond by werkswinkel Die Ministerie van Water, die Stad Windhoek, die Namibië Waterkorporasie en ander bied tans ‘n tweedaagse nasionale werkswinkel oor watersekerheid en klimaatsverandering in Windhoek aan. Die werkswinkel bring belanghebbendes byeen om vordering wat gemaak is in waterhulpbron-ontwikkeling en -bestuur vir watersekerheid te midde van klimaatsverandering krities te evalueer. Die werkswinkel...