Departement help werkgewers gratis met werwing Die buurland se minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, doen ʼn beroep op werkgewers om hulle vakante poste en beskikbare opleidingsgeleenthede op die departement se plasingsplatform, die Employment Services System of South Africa, te plaas. Dis ʼn poging om die uitwerking van armoede en werkloosheid te bekamp. Die...
Tag: Werwing
Militêre werwing in Oekraïne vrot van korrupsie – Kosmos 94.1
Militêre werwing in Oekraïne vrot van korrupsie Die Windhoek Draught Welwitschias draf vanaand teen die gedugte span van Chili uit in hul derde wedstryd tydens hul Suid-Amerikaanse toer in die Wêreldrugby-nasiesbeker. Namibiese afrigter Allister Coetzee sê Chili kan nie onderskat word nie, alhoewel Argentinië A die span ‘n loesing van 40-12 toegedien het. Namibië het...
SA Polisiediens begin met werwing van 10 000 nuwe rekrute – Kosmos 94.1
SA Polisiediens begin met werwing van 10 000 nuwe rekrute Die Suid-Afrikaanse polisiediens gaan in die komende week begin met die werwing van 10 000 nuwe rekrute vir opleiding aanstaande jaar. Die nasionale kommissaris van die polisie, Fannie Masemola het by ‘n polisie-ekspo in Oos-Londen gesê die werwingsveldtog is deel van pogings om die polisiemag...
Werwing van SA maatskaplike werkers gaan R9 miljard kos – Kosmos 94.1
Werwing van SA maatskaplike werkers gaan R9 miljard kos Die werwing van meer opgeleide professionele maatskaplike werkers sal die Suid-Afrikaanse regering waarskynlik nege miljard Suid-Afrikaanse rand kos. Die departement van maatskaplike ontwikkeling beoog om teen 2030 sowat 55 000 maatskaplike werkers in diens te hê. Minister Lindiwe Zulu het onthul die regering het die afgelope...