31 sterf in werwingstormloop in Brazzaville Een-en-dertig mense is dood in ‘n stormloop tydens ‘n weermagwerwing projek in ‘n stadion in Brazzaville, die hoofstad van die Republiek van die Kongo. Verlede week het die weermag in die sentrale Afrika-nasie, ook bekend as Kongo-Brazzaville, aangekondig dat hy 1 500 mense tussen 18 en 25 jaar oud werf....
December 15, 2024