Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide Die Nasionale Seereddingsinstituut waarsku oor die hittegolf in die Wes- en Noord-Kaap. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel temperature van tussen 30 en 40 grade Celsius tot vanaand wat ook die suide van Namibië sal raak. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, raai mense aan om...
December 13, 2024
Tag: Wes
Home
Wes
Post
November 15, 2023November 15, 2023Uncategorized
Saadbank in Kavango Wes gevestig
Saadbank in Kavango Wes gevestig Namibië se eerste gemeenskap-saadbank is deur die Omgewings-beleggingsfonds by Sharukwe-dorpie in Kavango Wes geloods. Die landmerkprojek, wat deur die fonds, MTC en die Duitse Agentskap vir Nasionale Samewerking met meer as 500 000 Namibiese dollar befonds is, is deurslaggewend vir die behoud van biodiversiteit en die versekering van voedselsekuriteit. Kosmos...