Islamitiese Staat bedreig Wes-Afrika Die Islamitiese Staat-ekstremistiese groep hou ‘n toenemende bedreiging in te midde van politieke onstabiliteit in Wes-Afrika en die Sahel en blyk om op dreef te bly om aanvalle in die buiteland uit te voer. Dit is volgens die VN se hoof van teen-terrorisme. Vladimir Voronkov sê dat die situasie in Wes-Afrika...
December 17, 2024
Tag: WesAfrika
Home
WesAfrika
Post
November 27, 2023November 27, 2023Uncategorized
Benodig terapie? In Wes-Afrika kan haarkappers help…
Benodig terapie? In Wes-Afrika kan haarkappers help… Haarkapper, Tele da Silveira, is een van ongeveer 150 vroue wat geestesgesondheidsopleiding in Wes- en Sentraal-Afrika ontvang van ‘n organisasie wat probeer om ‘n kritieke leemte te vul en bied geestesgesondheidsorg in een van die wêreld se armste streke, waar berading skaars toeganklik is. Togo en baie ander...
Post
August 11, 2023August 11, 2023Uncategorized
Weermaghoofde van Wes-Afrika gaan in Accra vergader oor Niger – Kosmos 94.1
Weermaghoofde van Wes-Afrika gaan in Accra vergader oor Niger Die weermaghoofde van Wes-Afrika-lande sal in die komende dae in die Ghanese hoofstad, Accra vergader om voor te berei vir moontlike militêre ingryping in Niger. Dit volg nadat die streeks-liggaam, Ecowas tydens ‘n noodvergadering in Nigerië opdrag gegee het dat ‘n bystandsmag geaktiveer moet word. Die...