Takel Kaapstad-hawe se probleme: Wes-Kaap aan regering Die Wes-Kaap se provinsiale wetgewer versoek die nasionale regering om die operasionele gebreke by die Kaapstad-hawe te pak. Die Wetgewer se staande komitee oor Finansies, Ekonomiese Geleenthede en Toerisme het ‘n verslag aanvaar oor die operasionele uitdagings by die hawe, en omvattende aanbevelings as oplossings vir die kwessies....
Tag: WesKaap
Wes-Kaap aktiveer rampreaksie te midde van stormweer
Wes-Kaap aktiveer rampreaksie te midde van stormweer Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, het die Gesamentlike Operasionale Sentrum geaktiveer om die provinsiale rampreaksie te koördineer. Die gebiede wat die swaarste getref is sluit in die Kaapse Wynland-, Overberg- en Weskusdistrikte, met die Tuinroete wat ook swaar reën verwag. Winde het bevestig Eskom is besig...
Skole gesluit in Wes-Kaap – Kosmos 94.1
Skole gesluit in Wes-Kaap Die Wes-Kaapse regering het besluit om alle openbare skole in die Kaapse Wynland-, Overberg- en Helderberg-gebiede vandag te sluit. Dit is weens erge stormwaarskuwings vir hierdie gebiede. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hulle het reeds berig ontvang van verskeie skole wat die naweek deur stormwind beskadig is, en die...
Wes-Kaap kort stewige opposisie – Kosmos 94.1
Wes-Kaap kort stewige opposisie Build One South Africa sê die DA-beheerde Wes-Kaap het ‘n sterk opposisie nodig wat hom aanspreeklik hou om dienslewering en werkskepping te bevorder. Die party het gister sy verkiesingsplakkate vir die verkiesing op 29 Mei buite die Parlement onthul. Die BOSA-leier, Mmusi Maimane sê sy party is daartoe verbind om ‘n...
Wes-Kaap is gelukkig, damme vertoon baie beter
Wes-Kaap is gelukkig, damme vertoon baie beter Terwyl Namibië se damme uiters swak vertoon en die jongste bulletin vandag verwag word het Wes-Kaapse damvlakke tot byna 66 persent gestyg wat aansienlik beter is as die sowat 49 persent dieselfde tyd verlede jaar. Die Nasionale Waterdepartement woordvoerder, Malusi Rayi… Post navigation Source link
Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees
Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê beurtkrag plaas steeds ʼn ernstige demper op die provinsie se ekonomiese groei, vererger werkloosheid en raak inwoners se veiligheid en waardigheid. Hy het in die Paarl sy provinsiale rede gelewer. Winde sê die provinsie het sedert beurtkrag begin het, tussen 48,6...
Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme
Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme Metrorail in die Wes-Kaap sê treindienste is gedeeltelik herstel ná erge ontwrigtings wat veroorsaak is deur opsetlike beskadiging tussen die stasies Bellville en Tygerberg. Operasionele lyne sluit nou die Kaapse Vlakte in, Kaapstad na Heathfield via Athlone en die Suidelike lyn, en Kaapstad na Vishoek via Wynberg....
Wes-Kaap vier styging in hotel besettingsyfers oor feestyd
Wes-Kaap vier styging in hotel besettingsyfers oor feestyd Die Suid-Afrika-hotelverslag het ‘n toename in hotel besettingsyfers in die Wes-Kaap tydens die 2023-vakansietydperk aangeteken. Data toon besettingsyfers het in Desember 73,4 persent bereik, ‘n styging vanaf 71,6-persent in Desember 2022. Vyfster-hotelle in Kaapstad het boonop dié in ander groot Suid-Afrikaanse stede oortref, met besettingsyfers op 69,1-persent....
Wes-Kaap versoek provinsiale ramp-indeling vir veldbrande
Wes-Kaap versoek provinsiale ramp-indeling vir veldbrande Die Wes-Kaapse regering het die nasionale rampbestuursentrum genader vir ‘n provinsiale ramp-indeling as gevolg van die veelvuldige veldbrande. Die LUR vir Omgewingsake, Anton Bredell, sê die indeling is deurslaggewend om vinnige befondsingstoewysing vir brandbestrydingspogings te bemagtig. Hy sê die warm en winderige toestande benodig ‘n gekoördineerde reaksie. Bredell doen...
Wes-Kaap premier loof Khayelitsha-entrepreneurs – Kosmos 94.1
Wes-Kaap premier loof Khayelitsha-entrepreneurs Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het plaaslike entrepreneurs aangemoedig om aansoek te doen by die regering se versterkingsfonds vir klein, mikro en medium ondernemings. Hy het entrepreneurs van Khayelitsha bedank vir hulle rol om Kaapstad en die provinsie te help om top bestemmings te bly. Winde het tydens ‘n besoek aan...