Wes-Kaap brande maak amok Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se brandweerdienste, in samewerking met hulle vennote, is besig om twee brande in die Breedevallei- en Witzenberg-gebiede te bestry. Volgens die woordvoerder, Jo-Anne Otto, beweeg die brandlyne in die Bainskloof-omgewing na Steenbokpark, terwyl die tweede brandlyn aan die Gouda/Saron-kant van die berg woed. Intussen woed die brand...
Tag: WesKaap
Wes-Kaap kry R114 miljoen ramptoelaag
Wes-Kaap kry R114 miljoen ramptoelaag Die buurland se Tesourie het 114 miljoen Suid-Afrikaanse rand goedgekeur wat van die Munisipale Rampreaksietoelaag na die Wes-Kaap oorbetaal sal word. Dit volg na uitgebreide oorstromings in September verlede jaar. Fondse vir die oorstromings in Mei en Junie moet nog beskikbaar gestel word. Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en...
Wes-Kaap veroordeel sinnelose aanvalle op boere in die provinsie
Wes-Kaap veroordeel sinnelose aanvalle op boere in die provinsie Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, het die moord op ʼn boer, Willem van der Westhuizen, en die aanranding van sy vrou, Christine, op hulle plaas buite Vanrhynsdorp veroordeel. Meyer sê die sinnelose, gewelddadige aanvalle op landbouprodusente en plaaswerkers moet veroordeel word. Hy sê dié...
EFF-LP daarvan beskuldig dat hy aanhits vir die kolonisering van Wes-Kaap
EFF-LP daarvan beskuldig dat hy aanhits vir die kolonisering van Wes-Kaap Die leier van die buurland se Referendum Party, Phil Craig, sê die EFF-parlementslid, Mzwanele Manyi, is ‘n aanhitser vir die kolonisering van die Wes-Kaap. Craig beweer Manyi het ‘n beroep op EFF-ondersteuners van buite die provinsie gedoen om blatante kiesersbedrog te pleeg om mense...
NGV-wetsontwerp ‘word op Wes-Kaap afgedwing’
NGV-wetsontwerp ‘word op Wes-Kaap afgedwing’ Die leier van die Referendum-party, Phil Craig, sê die Wes-Kaap is weereens sy demokratiese wil geweier, nadat hy teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering gestem het in die Nasionale Raad van Provinsies. Craig sê as president Cyril Ramaphosa die wetsontwerp onderteken, sal die provinsie gedwing word om nog ‘n ondeurdagte...
Onbetaalde lasbriewe wek kommer in Wes-Kaap
Onbetaalde lasbriewe wek kommer in Wes-Kaap Van die byna 100 000 lasbriewe wat vir onbetaalde verkeersboetes en minagting van die hof in die vorige boekjaar in Kaapstad uitgereik is, het 40 321 motoriste agter tralies beland. Dit is ‘n toename van 36,2 persent sedert die vorige jaar. Die burgemeesters-komiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith,...
Wes-Kaap werk teen klimaatsverandering – Kosmos 94.1
Wes-Kaap werk teen klimaatsverandering Die Wes-Kaapse landbou-departement en die departement van ontwikkelingsbeplanning het ʼn memorandum van ooreenkoms met die Universiteit Stellenbosch se Skool vir Klimaatstudies onderteken. Dit is deel van die provinsiale regering se verbintenis om ʼn sterk, klimaatbestande toekoms vir die Wes-Kaap se verseker. Die L-U-R vir landbou, Ivan Meyer, sê droogtes, oorstromings en...
DA in Wes-Kaap vra vir instelling van afstandwerksvisum
DA in Wes-Kaap vra vir instelling van afstandwerksvisum Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om die afstandwerkvisum te bespoedig in ‘n poging om Kaapstad se toerisme en ekonomie ‘n hupstoot te gee. Volgens die party beklemtoon die stad se blouvlag-strande wêreldwye aantrekkingskrag, met agt ongerepte strande wat hierdie gesogte...
Bendegeweld in Wes-Kaap wek kommer
Bendegeweld in Wes-Kaap wek kommer ActionSA eis onmiddellike ingryping namate bendeverwante geweld in die Wes-Kaap toeneem en inwoners kwesbaar laat. Volgens die party skets die ontdekking van ‘n onthoofde liggaam in Mitchells Plain, Kaapstad, ‘n prentjie van die toenemende geweld. ActionSA se voorsitter, Michelle Wasserman, sê die provinsie ervaar die meeste bendeverwante moorde, met polisiekantore in ‘n haglike toestand en toenemende aanvalle op beamptes. Wasserman...
Toerismesektor in Wes-Kaap nou sterker as voor pandemie
Toerismesektor in Wes-Kaap nou sterker as voor pandemie Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê die toerisme- en gasvryheidsektor bons gedurig terug, ondanks moeilike tye wat dit ondervind. Tweerigting-passasiers deur die terminale vir internasionale vlugte op die Kaapstadse Internasionale Lughawe het tussen Januarie en Augustus sterk gebly. Dié getal staan reeds...