Bote bring R1,2 miljard in vir die Wes-Kaap Die Wes-Kaap het die groot aantal passasierskepe verwelkom wat tussen November verlede jaar en Mei vanjaar in die Kaap aangedoen het. Volgens die provinsie se handels-, toerisme- en beleggings-advertensie-agentskap, Wesgro, het bootvaart-toerisme in hierdie tydperk ʼn beraamde 1,2 miljard Suid-Afrikaanse rand vir die provinsiale ekonomie ingebring en...
Tag: WesKaap
EFF se Maandag-betoging in die Wes-Kaap wek kommer
EFF se Maandag-betoging in die Wes-Kaap wek kommer Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, het sy kommer uitgespreek oor moontlike wetteloosheid tydens die EFF se beplande betogings. Hy sê verskeie belanghebbendes het die provinsie se gereedheid beoordeel vir die versetoptrede, wat vir Maandag beplan word. Allen sê wetteloosheid, insluitend geweld, intimidasie en die beskadiging van eiendom,...
Wes-Kaap is een van topwerkgewers vanjaar – Kosmos 94.1
Wes-Kaap is een van topwerkgewers vanjaar Die Wes-Kaapse regering is aangewys as een van Suid-Afrika se topwerkgewers in 2023. Die Topwerkgewersinstituut se program sertifiseer organisasies volgens die deelname en uitslae van hulle Bestepraktyk-opname vir Mense/Menslike Hulpbronne. Die opname dek ‘n reeks prestasiefaktore soos talentverkryging, opleiding, welstand en inklusiwiteit. Premier Alan Winde sê ten spyte van...
Taakspan ontmoet met Santaco in Wes-Kaap – Kosmos 94.1
Taakspan ontmoet met Santaco in Wes-Kaap Die Wes-Kaapse minibustaxi-taakspan vergader vandag ná die Hooggeregshof-beslissing oor die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad se interdik-aansoek. Die hof het Vrydag Santaco se aansoek verwerp, om die skut van minibustaxi’s te stop. Die bepalings van die taxi-ooreenkoms wat die gewelddadige betoging beëindig het, is ‘n hofbevel gemaak. Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Ricardo Mackenzie, sê...
Wes-Kaap het laagste werkloosheidsyfers – Kosmos 94.1
Wes-Kaap het laagste werkloosheidsyfers Die Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, Mireille Wenger, sê die provinsie het steeds die laagste amptelike werkloosheidsyfers in Suid-Afrika, en skep ook meer werk as enige ander provinsie. Die jongste Kwartaallikse Arbeidsmag-opname toon dat 368 000 werksgeleenthede tussen die tweede kwartaal van verlede jaar en die tweede kwartaal van...
Leier van dwelmsindikaat in Wes-Kaap skuldig bevind – Kosmos 94.1
Leier van dwelmsindikaat in Wes-Kaap skuldig bevind Die Wes-Kaapse regering loof die polisie vir die skuldigbevinding van die berugte leier van ʼn dwelmsindikaat, Fadwaan Murphy, ingevolge die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad. Murphy is skuldig bevind op 197 aanklagte wat verband hou met die bedryf van ‘n misdadige tik-onderneming op die Kaapse Vlakte....
Wes-Kaap versoek rampstatus ná vloedskade – Kosmos 94.1
Wes-Kaap versoek rampstatus ná vloedskade Die Wes-Kaapse LUR vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê die provinsiale kabinet het besluit om by die Nasionale Rampbestuursentrum aansoek te doen vir rampstatus vir die provinsie. Dit is weens vloedskade van die onweer in Junie. Bredell sê volgens hulle beramings is onbefondsde skade van meer as...
Wes-Kaap belê groot in infrastruktuur – Kosmos 94.1
Wes-Kaap belê groot in infrastruktuur Die Wes-Kaapse LUR vir infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê belegging in infrastruktuur kan ekonomiese ontwikkeling aan die gang sit. Hy het gister die eerste deel van die ministeriële uitreikprogram na distriksmunisipaliteite in die Weskus-distriksmunisipaliteit voltooi. ‘n Totale begroting van 2,25 miljard Suid-Afrikaanse rand is vir dié munisipaliteit geoormerk. Simmers sê...
Ondersoek gevra oor 50 BMW’s vir Wes-Kaap – Kosmos 94.1
Ondersoek gevra oor 50 BMW’s vir Wes-Kaap Die GOOD Party vra vir ‘n ondersoek na die 50 BMW-voertuie wat as deel van die Wes-Kaap se wetstoepassings-vloot aangekoop is. Die voertuie word tans nie gebruik nie weens vertragings in die tenderproses vir weerkaatsende merke, handelsmerk en tegnologie-installering. Die GOOD Party-lid, Peter de Villiers, sê die voertuie...
Sneeu en koue tref Wes-Kaap – Kosmos 94.1
Sneeu en koue tref Wes-Kaap Die Namibiese Meteorologiese Diens het ‘n weerwaak uitgereik vir koue toestande in die Suide, asook streke van Khomas en Omaheke met ryp wat kan voorkom. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê wydverspreide sneeu en baie koue weerstoestande wat die Wes-Kaap getref het, sal na verwagting binne die volgende paar dae ooswaarts uitbrei....