ActionSA gaan Wes-Kaapse premierskandidaat aankondig Die president van ActionSA Herman Mashaba kondig môre die party se premierskandidaat vir die Wes-Kaap in Manenberg aan. Die provinsiale woordvoerder, Matthew George, sê hulle wil verseker vergete gemeenskappe deel in die provinsie se vordering. Daar sal van die premier verwag om die stryd te lei teen bendegeweld; armoede, werkloosheid...
Tag: WesKaapse
Wes-Kaapse skole reeds vol – Kosmos 94.1
Wes-Kaapse skole reeds vol Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys, David Maynier, sê sy departement het plek toegeken aan 120 778, of 99,43 persent van die leerders wat aansoek gedoen het vir graad een en agt in die 2024-skooljaar. Die res is in die proses om geplaas te word. Maynier sê laat aansoeke stroom steeds in,...
Wes-Kaapse misdaadsyfers is Winde se mislukking
Wes-Kaapse misdaadsyfers is Winde se mislukking Die Referendumparty beskuldig die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, dat hy misluk het om polisiemagte na die provinsie te laat afwentel. Wetstoepassing is tans ʼn nasionale funksie wat deur die polisie uitgevoer word. Winde laat gereeld sy stem hoor oor die afwenteling van polisiemagte na die provinsies en voer ʼn...
Wes-Kaapse regering sal boeregemeenskap beskerm
Wes-Kaapse regering sal boeregemeenskap beskerm Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, sê die provinsiale regering sal aanhou werk om te verseker dat boerdery- en landelike gemeenskappe beskerm en behandel word met die respek wat hulle verdien. Hy het die skuldigbevinding en vonnisoplegging verwelkom, van vier verdagtes vir die moord op ‘n boer, Tool Wessels,...
Beroep op Wes-Kaapse regering om ramptoestand te verklaar
Beroep op Wes-Kaapse regering om ramptoestand te verklaar Die pasgestigte politieke party, Alliance of Citizens for Change, doen ʼn beroep op die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, om ʼn provinsiale ramptoestand af te kondig. Dit sal noodsaaklike fondse beskikbaar stel om duisende vloedslagoffers in die provinsie te help. Dit volg nadat swaar reën en stormsterk wind...
DA kies Winde weer as Wes-Kaapse premierskandidaat – Kosmos 94.1
DA kies Winde weer as Wes-Kaapse premierskandidaat Die DA het Alan Winde aangekondig as sy Wes-Kaapse premierskandidaat vir die 2024 algemene verkiesing. Sou hy verkies word, sal dit Winde se tweede termyn in die pos wees. Die DA-leier John Steenhuisen het die aankondiging gedoen by die Athlone-stadion Konferensiesentrum in Kaapstad. Steenhuisen sê Winde is gekies...
Wes-Kaapse taxi-vergadering verloop goed – Kosmos 94.1
Wes-Kaapse taxi-vergadering verloop goed Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Rob Quintas, sê die gees by die vergadering van die minibustaxi-taakspan was vooruitskouend, onbevooroordeeld en respekvol. Die vergadering van die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad en verteenwoordigers van die Stad Kaapstad en die provinsiale regering volg na die dodelike taxistaking vroeër die maand. Quintas sê hulle het begin met ‘n hersiening van die opdrag wat die...
Taxi-staking eis sy tol op Wes-Kaapse ekonomie – Kosmos 94.1
Taxi-staking eis sy tol op Wes-Kaapse ekonomie Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het sy kommer uitgespreek oor die weeklange taxi-staking in die provinsie. Die staking het gelei tot aansienlike ontwrigtings in vervoerdienste. Die verset-optrede het begin toe pogings om ‘n reeks kwessies op te los, insluitend die skut van hul voertuie weens wettige en pad-nakomingskwessies,...
Wes-Kaapse taxi’s gaan voort met hul staking – Kosmos 94.1
Wes-Kaapse taxi’s gaan voort met hul staking Die buurland se nasionale taxiraad Santaco in die Wes-Kaap, sê hy sal voortgaan met sy staking, tot die regering gehoor gee aan sy eise. Santaco het Donderdag begin staak uit protes teen die Kaapstad-metro se verkeersregulasies, en die skut van voertuie. Intussen het die burgemeester van Kaapstad, Geordin...
Misdadigers teiken 38 Wes-Kaapse skole – Kosmos 94.1
Misdadigers teiken 38 Wes-Kaapse skole Die Wes-Kaapse onderwysdepartement sê misdadigers het die afgelope skoolvakansie 38 skole geteiken, hoofsaaklik in die metro-onderwysdistrikte. Die LUR vir onderwys, David Maynier, sê dit is minder as die 42 skole wat in dieselfde vakansietydperk in 2022 deurgeloop het. Aangemelde voorvalle sluit inbraak en opsetlike beskadiging in. Maynier sê die koste...