Tag: Weste

Home Weste
Putin waarsku die Weste oor kernoorlog
Post

Putin waarsku die Weste oor kernoorlog

Putin waarsku die Weste oor kernoorlog President Vladimir Putin het Westerse lande gewaarsku dat daar ‘n werklike risiko van kernoorlog sal wees as hulle troepe stuur om in die Oekraïne te veg. Hy sê Moskou het die wapens om teikens in die Weste te tref. Putin het die parlement en ander lede van die land...

Weste rek oorlog in Oekraïne uit – Putin
Post

Weste rek oorlog in Oekraïne uit – Putin

Weste rek oorlog in Oekraïne uit – Putin Die Russiese president, Vladimir Putin, het Amerika en ander Westerse lande beskuldig dat hulle die oorlog in Oekraïne uitrek. Putin het in ‘n onderhoud van twee ure met die omstrede gewese aanbieder van Fox News, Tucker Carlson, in Moskou beklemtoon sy land het die reg om homself...

Midde-Ooste: Konflik ontwikkel in Weste teen Arabiere
Post

Midde-Ooste: Konflik ontwikkel in Weste teen Arabiere

Midde-Ooste: Konflik ontwikkel in Weste teen Arabiere Daar is kommer oor die konflik in die Midde-Ooste – nie net dat dit kan uitbrei nie, maar dat dit ‘n konflik tussen die Westerse wêreld en die Arabiere word. Daar is veral kommer oor die volgehoude ondersteuning van Israel deur die VSA en al hoe meer protesaksies word regoor...

VF Plus maan teen spanning tussen Brics-blok en Weste – Kosmos 94.1
Post

VF Plus maan teen spanning tussen Brics-blok en Weste – Kosmos 94.1

VF Plus maan teen spanning tussen Brics-blok en Weste Die Vryheidsfront Plus sê hy is diep bekommerd oor die regering se Brics-lidmaatskap en stille diplomasie oor wêreld-kwessies, soos die Russies-Oekraïnse konflik en magsmisbruik in buurstate. Die party voer aan dit doen afbreuk aan nasionale belange en plaas Suid-Afrika midde-in ‘n vyandige magsgroepering wat China teen...