Nam-aktiviste woedende oor Ghana se wetgewing Die Namibiese aktivis Linda Baumann het sterk uitgevaar teen Ghana se parlement vir die deurvoer van ‘n nuwe wetsontwerp wat wrede strawwe oplê teen die gay-gemeenskap. As die wetgewing aanvaar word, sal dit lei tot drie-jaar tronkstraf vir dié wat so identifiseer, en vyf jaar vir die bevordering van...
Tag: wetgewing
Ghana verskerp wetgewing teen LGBT
Ghana verskerp wetgewing teen LGBT Ghana se parlement het ‘n stap nader beweeg om ‘n stemming te hou oor ‘n wetsontwerp wat daarop gemik is om die regte van die LGBT-gemeenskap verder te beperk. Die huis het ‘n voorstel verwerp wat tronkstraf vir gay seks vervang het met berading. Gay seks is reeds in die...
Uutoni sê nuwe wetgewing sal streeksrade bemagtig
Uutoni sê nuwe wetgewing sal streeksrade bemagtig Die minister van stedelike en ontwikkeling, Erastus Uutoni, wil nuwe wetgewing vir streeksrade implementeer. Hy sê die Wetsontwerp vir Streeks- en Kiesafdelings-befondsingsal hulle in staat stel om ‘n gewaarborgde jaarlikse bewilliging te ontvang wat die rade sal bemagtig. Ingevolge die Streekraad se Wet van 1992 sê Uutoni dat...
Nuwe wetgewing kan dalk kragverspreiding verbeter – Nersa
Nuwe wetgewing kan dalk kragverspreiding verbeter – Nersa Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika sê die Wysigingswetsontwerp op Elektrisiteitsregulering sal hopelik die uitdaging van elektrisiteitsverspreiding oplos. Die wetsontwerp is van kardinale belang om Suid-Afrika se kragnetwerk op te knap, ván transmissietoegang tot prys- en lisensieregulering. Die wysiging sal die ontbondeling van Eskom na drie entiteite, naamlik...
Aanpassings in wetgewing oor streeksrade word bespreek – Kosmos 94.1
Aanpassings in wetgewing oor streeksrade word bespreek Die Namibiese ministerie van stedelike ontwikkeling is tans besig om sy wetgewing in verband met streeksrade aan te pas. Die doeltreffendheid van streeksrade is die afgelope tyd in die nuus met kapasiteitstekorte en ander uitdagings wat ontwikkeling in streke belemmer. Daar is ook kommer oor politieke inmenging. Minister...
Daar is wetgewing wat die kommersiële slag van honde in Namibië verbied – Kosmos 94.1
Daar is wetgewing wat die kommersiële slag van honde in Namibië verbied Die Justice for Animals-drukgroep sê in ‘n verklaring dat ‘n verbod op die slag van honde om sy liggaam, vel of enige ander deel kommersieel te benut in die huidige wetgewing vervat is. Op die oomblik dien in Dierebeskermingswet van 1962 steeds as die...
Biden sal studente skuld met ander wetgewing weer voorstel – Kosmos 94.1
Biden sal studente skuld met ander wetgewing weer voorstel Die Amerikaanse hooggeregshof het President Joe Biden se studente skuldverligtingsplan van die hand gewys. Die rede daarvoor is dat die president nie bemagtig is om die verligting toe te staan nie, en dat dit nie onder die Covid-wetgewing ingestel kan word nie. Die Republikeine is verheug...
Vakbonde moet wetgewing nakom – kenner – Kosmos 94.1
Vakbonde moet wetgewing nakom – kenner Reaksie word ontvang op berigte dat net 15 persent van die 61 instansies wat werknemers in die land verteenwoordig, die wetgewing ten volle nakom. Die voormalige sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersvereniging, Tim Parkhouse, sê dit is uiters belangrik dat die instansies registreer ingevolge die regulasies om te verseker dat...