Tag: Wetsontwerp

Home Wetsontwerp
Waar’s die wetsontwerp op Huurbeheer?
Post

Waar’s die wetsontwerp op Huurbeheer?

Waar’s die wetsontwerp op Huurbeheer? Die justisie-minister, Yvonne Dausab, het vandeesweek aangekondig dat 15 wetsontwerpe in 2024/2025 in die parlement ter tafel gelê sal word. Onder hulle is die wetsontwerpe vir elektrisiteit, paaie, grond, voertuigmassa, nasionale billike ekonomiese bemagtiging, streekskiesafdeling en gesondheidsberoepe. Kosmos 94.1 Nuus het met George Kambala, ‘n Affirmative Repositioning-aktivis, gepraat wat sê...

Haatspraak en -misdade wetsontwerp aangeneem
Post

Haatspraak en -misdade wetsontwerp aangeneem

Haatspraak en -misdade wetsontwerp aangeneem Die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak in Suid-Afrika is op pad na president Cyril Ramaphosa om dit te onderteken – vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan. Dit volg op goedkeuring deur die parlement. Die Nasionale Vergadering het tegniese wysigings aanvaar, insluitend die vermindering van tronkstraf...

Wetsontwerp op Onteiening verwerp – Kosmos 94.1
Post

Wetsontwerp op Onteiening verwerp – Kosmos 94.1

Wetsontwerp op Onteiening verwerp Die Wes-Kaapse parlement se Staande Komitee oor Infrastruktuur het die Wetsontwerp op Onteiening verwerp en sê dit is gebrekkig en ongrondwetlik in sy huidige vorm. Die wetsontwerp wil onder meer voorsiening maak vir die onteiening van eiendom vir ‘n openbare doel of in die openbare belang. Die DA se Wes-Kaapse woordvoerder...

Wetsontwerp wil keer dat banke mense se huise afvat
Post

Wetsontwerp wil keer dat banke mense se huise afvat

Wetsontwerp wil keer dat banke mense se huise afvat Justisie-minister Yvonne Dausab sê dit is die regering se doel om leners waar moontlik in hul huise te hou, om die terugneming van primêre wonings deur banke die laaste uitweg te maak. Sy het in die Nasionale Vergadering gesê dit is in ooreenstemming met die internasionale...

Biden bekragtig wetsontwerp teen regeringafsluiting
Post

Biden bekragtig wetsontwerp teen regeringafsluiting

Biden bekragtig wetsontwerp teen regeringafsluiting Die Amerikaanse president, Joe Biden, het ‘n oorbruggingswetsontwerp onderteken om ‘n regeringsafsluiting te verhoed. Die Kongres het dit Saterdagaand slegs ure voor ‘n kritieke middernagtelike spertyd goedgekeur, wanneer die befondsing van federale agentskappe tot ‘n einde sou kom. Die maatreël sal die regering net tot 17 November aan die gang...

Wetsontwerp op Databeskerming onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Wetsontwerp op Databeskerming onder die loep – Kosmos 94.1

Wetsontwerp op Databeskerming onder die loep Na uitgebreide streeks-konsultasies in al 14 streke oor die Wetsontwerp op Databeskerming, reël die inligtingsministerie ‘n tweedaagse werkswinkel om belanghebbendes se insette en kommentaar oor die wetsontwerp te bespreek voordat dit aan die parlement voorgelê word. Die konsepwet het ten doel om te verseker dat persoonlike data wettiglik ingesamel,...

Konsultasies oor Wetsontwerp op Verbruikerskrediet – Kosmos 94.1
Post

Konsultasies oor Wetsontwerp op Verbruikerskrediet – Kosmos 94.1

Konsultasies oor Wetsontwerp op Verbruikerskrediet Die ministerie van finansies het die Wetsontwerp op Verbruikers-krediet amptelik bekragtig wat daarop gemik is om ‘n regverdige en deursigtige verbruikers-kredietmark te skep terwyl kredietverbruikers beskerm word. Die wetsontwerp is nou oop vir openbare konsultasie om insette van kredietverskaffers soos onder meer mikroleners, banke, kleinhandelwinkels wat krediet aanbied, pandjieswinkels, skuldinvorderaars...

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê – Kosmos 94.1
Post

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê – Kosmos 94.1

Jerry se wetsontwerp kan Grondwetlike krisis tot gevolg hê Die wetsontwerp deur privaatburger Jerry Ekandjo, wat erkenning van gades in gay-huwelike sal verbied, is deur die Nasionale Vergadering aanvaar en, bly in die nuus. Ekandjo het ‘n definisie van gade voorgestel om teen die hooggeregshof se beslissing, om buitelandse gades in sulke huwelike te erken...

DA gekant teen Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering – Kosmos 94.1
Post

DA gekant teen Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering – Kosmos 94.1

DA gekant teen Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering Die DA doen ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa om nie die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering te onderteken wanneer dit op sy lessenaar beland nie. ANC-lede van die parlementêre portefeuljekomitee op gesondheid het onlangs ten gunste van die wetsontwerp gestem. Die DA sê dit het gebeur ondanks oorweldigende...