Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette Equal Rights Nambia sê hulle het berigte ontvang van nog ‘n moord op ‘n LGBTQI+-gemeenskapslid in Tsumeb die naweek. Dit bring die totale moorde op LGBTQI+ Namibiërs op 5 te staan sedert die Nasionale Vergadering verlede jaar in September, die private lid wetsontwerpe aanvaar het wat...
Tag: wette
Ohangwena-boere gewaarsku om nie Angolese wette te oortree nie
Ohangwena-boere gewaarsku om nie Angolese wette te oortree nie Die adjunk eerste minister, Netumbo Nandi-Ndaitwah, prys die Angolese regering omdat hy Namibiese boere toelaat om hul vee op sy grond te laat wei. Dit is weens ‘n gebrek aan weiding in die noordelike streke van Namibië. Sy het tydens ‘n gesamentlike vergadering in Helao Nafidi...
SA se burgerskap, immigrasie en vlugteling wette moet aangepas word
SA se burgerskap, immigrasie en vlugteling wette moet aangepas word Die buurland se minister van binnelandse sake , Aaron Motsoaledi, sê die regering moet die Wet op Burgerskap, die Wet op Vlugtelinge en die Immigrasie-wet heeltemal herskryf om die nuwe uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, die hoof te bied. Motsoaledi het die land...
Headspring ‘hou by wette, word vertrou’
Headspring ‘hou by wette, word vertrou’ Headspring Investments het op langelaas ‘n vrywaringsertifikaat van die Namibiese omgewingskommissaris gekry om ‘n laboratorium te bou vir die verwerking van grondmonsters in hul soektog na uraan in Leonardville. UraniumOne, Headpsrings se moedermaatskappy, se eksplorasiewerk het groot teenkanting van verskeie gemeenskappe, veral landbou, uitgelok. Kosmos 94.1 Nuus het gesels...
Bestaande wette beskerm nie Palestyne nie
Bestaande wette beskerm nie Palestyne nie Die hoof aanklaer van die Internasionale Strafhof Karim Khan het met die media gepraat oor sy besoek aan die Rafah-grenspos tussen Gaza en Egipte. Hy het sy kommer uitgespreek oor die feit van burgerlikes nie kan sien wat wetgewing wat bestaan, in hulle guns werk nie. Post navigation Source...
Israel oortree internasionale wette – Kosmos 94.1
Israel oortree internasionale wette Die Verenigde Nasies waarsku oor ‘n dreigende humanitêre krisis in Gaza terwyl gevegte tussen Israel en Hamas steeds uitkring. Volgens die VN is minstens 200-duisend van die 2,2-miljoen inwoners sonder heenkome na hulle uit hulle huise gevlug het. Die VN se humanitêre koördineerder, Lynn Hastings, sê Israelse owerhede het die watertoevoer na Gaza...
Tucna sal self kyk na vakbonde wat nie wette nakom nie – Kosmos 94.1
Tucna sal self kyk na vakbonde wat nie wette nakom nie Die sekretaris-generaal van die Vakbondfederasie van Namibië, Tucna, Mahongora Kavihuha, sê hulle sal self ondersoek instel om te verseker al hulle vakbonde kom die arbeidswette na. Dit kom na die lynministerie gesê het dat daar is net vyf uit 47 vakbonde en twee uit...
Duitse LGBTQ-groep vra Hage om nie diskriminerende wette te onderteken – Kosmos 94.1
Duitse LGBTQ-groep vra Hage om nie diskriminerende wette te onderteken Nadat die omstrede wetsontwerpe wat selfdegeslaghuwelike in Namibië verbied, in die Nasionale Vergadering en Nasionale Raad goedgekeur is, het ‘n Duitse LGBTQ-groep ‘n beroep op President Hage Geingob gedoen om dit nie te onderteken nie. Die groep in Berlyn sê in ‘n mediaverklaring die konsepwette...
Gaan Geingob die wette teen selfdegeslaghuwelike onderteken? – Kosmos 94.1
Gaan Geingob die wette teen selfdegeslaghuwelike onderteken? Nadat President Hage Geingob sy stilswye oor selfdegeslsaghuwelike gebreek het, word daar bevraagteken of hy wel die konsepwetgewing daarteen sal onderteken. Geingob sê die wetsontwerpe teen selfdegeslaghuwelike wat deur Swapo-parlementslid Jerry Ekandjo in die parlement ingedien is, is nie met behoorlike konsultasie met die party gedoen nie. Die...