Griekse Parlement stem oor wettiging van selfdegeslag-huwelike Die Griekse parlement gaan stem oor die wettiging van selfdegeslag-huwelike, wat ‘n belangrike mylpaal vir ‘n Ortodokse Christen-land is. Die voorgestelde wetsontwerp, wat deur premier Kyriakos Mitsotakis opgestel is, sal na verwagting ongeveer 243 stemme in die parlement van 300 setels ontvang. Ondanks teenkanting van die invloedryke Griekse...
November 17, 2024
Tag: wettiging
Home
wettiging
Post
August 3, 2023August 3, 2023Uncategorized
Wettiging van dagga… dit sal nog lank duur – Kosmos 94.1
Wettiging van dagga… dit sal nog lank duur Die Namibiese reggae-kunstenaar en dagga-aktivis, Ras Sheehama, het sy reaksie gegee oor die saak om die gebruik van dagga in Namibië te wettig. Dagga-aktivis Jaftha Brian het die Windhoekse hoërhof genader om te verklaar dat die wetgewende verbod op die besit en gebruik van dagga deur volwassenes...
Post
August 2, 2023August 2, 2023Uncategorized
Staat vra uitstel in saak oor wettiging van dagga – Kosmos 94.1
Staat vra uitstel in saak oor wettiging van dagga Die staat het ‘n verdere uitstel versoek in die saak waarin die Namibiese dagga-aktivis Jaftha Brian ‘n hofbevel aanvra om die gebruik van dagga in Namibië te wettig. Staatsadvokate het dokumente ingedien wat aandui dat die saak tot 12 September vir ‘n saakbestuurskonferensie uitgestel word, met...