Tag: WGO

Home WGO
WGO smeek dat UNRWA befondsing nie gestaak word nie
Post

WGO smeek dat UNRWA befondsing nie gestaak word nie

WGO smeek dat UNRWA befondsing nie gestaak word nie Die Wêreldgesondheidsorganisasie het skenkers gemaan om nie befondsing aan die Verenigde Nasies se hulp- en werke-agentskap in Gaza te staak nie en voer aan dis nie die tyd om die mense van Palestina te versaak nie. Lande soos Amerika, die Verenigde Koninkryk, Duitsland en Kanada het...

WGO vra weer lande moet pandemie-verdrag teken
Post

WGO vra weer lande moet pandemie-verdrag teken

WGO vra weer lande moet pandemie-verdrag teken Die Wêreldgesondheidsorganisasie se direkteur-generaal, Tedros Ghebreyesus, herhaal ‘n oproep vir lande om die organisasie se pandemie-verdrag te onderteken om die potensiële bedreiging van Siekte X te kan pak. Dit is ‘n onbekende aansteeklike siekte wat ‘n ernstige epidemie of pandemie kan veroorsaak. Die verdrag het ten doel om...

12 Afrika-lande het nou cholera – WGO
Post

12 Afrika-lande het nou cholera – WGO

12 Afrika-lande het nou cholera – WGO Die Wêreldgesondheidsorganisasie se Afrika-streek sê die cholera-uitbreking het na 12 lande op die vasteland versprei. ‘n Veldtog is in Zambië aan die gang om 1,5 miljoen mense, insluitend kinders, gesondheidswerkers en mense met hoë risiko’s van besmetting, in te ent. Meer as 1,4 miljoen cholera-inentingsdosisse is aan die...

Help ons om Soedan te help: WGO
Post

Help ons om Soedan te help: WGO

Help ons om Soedan te help: WGO Die Wêreld Gesondheid Organisasie doen ‘n oproep op sy vennote en die wêreldgemeenskap om saam te staan, om gesondheid en hoop te herstel vir Soedan se mense. Duisende Soedanese word aan die risiko van cholera blootgestel namate geweld in die Al Gezira-staat eskaleer. Toegang tot gesondheids- en ander...

Haufiku sê oor WGO Pandemie-verdrag
Post

Haufiku sê oor WGO Pandemie-verdrag

Haufiku sê oor WGO Pandemie-verdrag Die gesondheid-ministerie sê hulle is bly om kennis te neem van die publiek se belangstelling in die onderhandelinge oor die globale Pandemie-verdrag en wysigings aan die Internasionale Gesondheidsregulasies van 2005. Die ministerie waarsku die publiek egter sterk teen wat hy noem verkeerde inligting en disinformasieveldtogte oor die prosesse. Kosmos 94.1...

WGO aanvaar resolusie oor hulp aan Gaza
Post

WGO aanvaar resolusie oor hulp aan Gaza

WGO aanvaar resolusie oor hulp aan Gaza Die direkteur-generaal vir die Wêreldgesondheidsorganisasie, Tedros Adhanom Ghebreyesus, sê die uitwerking van die konflik tussen Israel en Hamas op gesondheid is katastrofies. Die organisasie se uitvoerende raad het ‘n resolusie aanvaar wat daarop gemik is om die katastrofiese humanitêre situasie in die Gaza-strook aan te spreek. Die resolusie...

WGO bekommerd oor hervatting van geweld in Gaza
Post

WGO bekommerd oor hervatting van geweld in Gaza

WGO bekommerd oor hervatting van geweld in Gaza Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hy is uiters bekommerd oor die hervatting van vyandelikhede, insluitend hewige bomaanvalle, in Gaza. Minstens ses mense is volgens berigte vanoggend dood en talle gewond in ‘n Israelse aanval op die Nuseirat-vlugtelingkamp. Luidens die Palestynse ministerie van Gesondheid is daar net op Sondag 349...

WGO kyk na klimaatsverandering en vroue, kinders se gesondheid
Post

WGO kyk na klimaatsverandering en vroue, kinders se gesondheid

WGO kyk na klimaatsverandering en vroue, kinders se gesondheid Swanger vroue, babas en kinders staar erge gesondheidsgevare in die gesig weens klimaatskatastrofes wat dringend moet aandag kry. Dis volgens ʼn VN-verslag met die titel: Beskerm moeders, pasgeborenes en kinders se gesondheid teen die uitwerking van klimaatsverandering. Bruce Aylward van die Wêreldgesondheidsorganisasie sê kinders se toekoms moet bewustelik...

Mudge sê inmenging van WGO moet end kry
Post

Mudge sê inmenging van WGO moet end kry

Mudge sê inmenging van WGO moet end kry Die president van die Republikeinse Party Henk Mudge sal komende Dinsdag ‘n perskonferensie in die hoofstad hou oor die Wêreldgesondheidsorganisasie. Mudge sê die WGO wil hê lande moet ‘n verdrag onderteken wat die mag in die hande van die wêreldliggaam sal plaas, veral met noodtoestande, pandemies en...

WGO ontruim kinders met kanker uit Gaza
Post

WGO ontruim kinders met kanker uit Gaza

WGO ontruim kinders met kanker uit Gaza Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê 12 kinders met kanker of ander bloed-afwykings is saam met hulle toesighouers uit die Gaza-strook se besette Palestynse gebied ontruim.  Hulle is na Egipte en Jordanië geneem sodat hulle behandeling veiilig kan voortgaan. Nog kinders sal na verwagting vir kankerbehandeling as deel van die iniasiatief...