Sam Whitelock tree in Junie af Die mees ervare All Black van alle tye, Sam Whitelock, tree in Junie aan die einde van die Franse klubseisoen uit. Die veteraan van 153 toetse het na verlede jaar se Wêreldbeker by die Franse Top 14-klub, Pau, aangesluit, nadat sy land in die eindstryd teen Suid-Afrika verloor het....
November 7, 2024