Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer Swapo se jeugliga het ‘n verklaring uitgereik waarin die Europese Unie-diplomate van Duitsland, Finland, Frankryk, Spanje en Portugal veroordeel word, en gevra word dat hulle uit Namibië geskors word. Dit is in reaksie op ‘n ontmoeting tussen EU-diplomate en die leier van die Independent Patriots for...
Tag: wie
Spieëltjie, spieëltjie, wie het langste baard?
Spieëltjie, spieëltjie, wie het langste baard? Bywoners by die Nasionale Baard- en Snorkampioenskappe in Florida het drie Guinness-wêreldrekords gebreek vir die langste kettings van baarde, snorre en gedeeltelike baarde. Die jaarlikse geleentheid, wat elke jaar op ‘n ander plek deur Beard Team USA gehou word, het gesien hoe deelnemers die drie rekordtitels op die Main...
Swapo het van die struggle kids vergeet so wie is jy?
Swapo het van die struggle kids vergeet so wie is jy? NEFF-lid Michael Amushelelo het ‘n effe ander siening as dr. Eksteen. Hy het sy protesgangers toegespreek by hulle optog vanoggend teen jeugwerkloosheid. Hy sê Swapo het selfs van sy eie kinders, wat hy as die ‘struggle kids’ beskryf het, vergeet. Post navigation Source link
Wie wil by die pikkewyn-poskanoor werk?
Wie wil by die pikkewyn-poskanoor werk? Aansoeke is oop vir werk by Antarktika se beroemde ‘pikkewyn-poskantoor’. Suksesvolle aansoekers moet self-gemotiveerd en empaties wees en nie omgee om slegs elke twee weke te stort nie. Die perseel in Port Lockry is die mees suidelike poskantoor in die wêreld en dit ruik gereeld na pikkewyn-poef. Die Antarktiese...
Wie is so lief vir pannekoek?
Wie is so lief vir pannekoek? In Tennessee word pannekoek-liefhebbers se drome waar in die Pannekoek-huis. As jy in die huis instap van Eggo, meestal bekend vir hul wafels, bied die pannekoek-verblyf vir jou sagte pannekoekbeddens, poefs, en gaste kan die pannekoekbelaaide kelder-speletjieskamer geniet. Smul aan pannekoek terwyl jy die pragtige uitsig van die Great...
RISE Mzansi sê wie sy donateurs is
RISE Mzansi sê wie sy donateurs is RISE Mzansi het bekend gemaak wie sy skenkers is op die vlak wat aan die Verkiesingskommisie verklaar moet word. Sy grootste donateur, Rebecca Oppenheimer, het 15-miljoen Suid-Afrikaanse rand geskenk. Makashule Gana van RISE Mzansi sê anders as gevestigde politieke partye, kry hulle nie befondsing van belastingbetalers nie. Post...
Sê wie verkoop afgewaterde diesel, Gwede
Sê wie verkoop afgewaterde diesel, Gwede Die DA in die Wes-Kaap doen ‘n beroep op die minister van Minerale Bronne en Energie, Gwede Mantashe, om die vulstasies se name bekend te maak wat afgewaterde diesel verkoop, wat gemeng is met lampolie. ‘n Ondersoek deur die departement het aan die lig gebring 70 vulstasies in die...
(Zuma) kan stem vir wie hy wil
(Zuma) kan stem vir wie hy wil President Cyril Ramaphosa sê elke Suid-Afrikaner het die reg om te stem vir wie hy wil. Dit volg nadat oudpresident Jacob Zuma verklaar het hy gaan nie vir ANC stemme werf of vir dié party stem in volgende jaar se algemene verkiesing nie. Ramaphosa het by die ANC-hoofkwartier...
Fishrot-Hauptprozess muss wie geplant vorangehen
Die Hauptverhandlung im Fishrot-Prozess werde wie angesetzt ab sofort stattfinden. Dies sagte der vorsitzende Richter aus Simbabwe Moses Chinhengo zu Prozessbeginn. Er akzeptiere keine weitere Verschleppung des Verfahrens. Die Angeklagten hätten genug Zeit gehabt sich auf den Prozess vorzubereiten. Er wies damit Forderungen der Angeklagten zurück, wonach sie mehr Zeit […] Der Beitrag Fishrot-Hauptprozess muss...
Bank of Namibia: Namibia muss Zinsniveau wie Südafrika halten
Zentralbankchef Johannes !Gawaxab (Archivaufnahme); © Bank of Namibia Zentralbankgouverneur Johannes !Gawaxab hat abermals die enge monetäre Bindung Namibias an Südafrika verteidigt. Es sei nötig, den Leitzins in Namibia nahe an dem der South African Reserve Bank (SARB) zu halten, heißt es im Namibian. Nur dadurch könnte ein fluchtartiger Abfluss großer Mengen Geld aus Namibia ins...