Tag: wil

Home wil
Swakopmund-inwoner wil lengte van Namibië stap
Post

Swakopmund-inwoner wil lengte van Namibië stap

Swakopmund-inwoner wil lengte van Namibië stap ‘n Inwoner van Swakopmund, Ray Sasman, beplan om die lengte van Namibië stap, van die suide na die noorde, in ‘n poging om fondse in te samel vir die beoogde Narraville-jeugsentrum in Walvisbaai. Sasman, ’n geregistreerde masseerterapeut en akupunkturis, sê sy sal op 1 Mei by Noordoewer begin stap,...

Rafa wil elke oomblik geniet
Post

Rafa wil elke oomblik geniet

Rafa wil elke oomblik geniet Die 22-malige Grand Slam-kampioen Rafael Nadal sê hy wil elke oomblik geniet van die jaar, wat hy verwag sy laaste sal wees. Hy speel vandag in die eerste ronde van die Barcelona-ope teen die Italianer Flavio Cobolli. Nadal, wat in Junie 38 word, sukkel al meer as ‘n jaar lank...

Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer
Post

Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer

Diplomate kan vergader met wie hulle wil, SPYL oorreageer Swapo se jeugliga het ‘n verklaring uitgereik waarin die Europese Unie-diplomate van Duitsland, Finland, Frankryk, Spanje en Portugal veroordeel word, en gevra word dat hulle uit Namibië geskors word. Dit is in reaksie op ‘n ontmoeting tussen EU-diplomate en die leier van die Independent Patriots for...

Julius sê EFF wil alle Afrikane beskerm
Post

Julius sê EFF wil alle Afrikane beskerm

Julius sê EFF wil alle Afrikane beskerm Die EFF-leier, Julius Malema sê die party wil alle Afrikane beskerm en wil vrede en stabiliteit in Suid-Afrika hê. Hy het ‘n party-handves-vergadering in Lenasia, Johannesburg, toegespreek. Malema sê die EFF is in ‘n aggressiewe fase om met alle Suid-Afrikaners in alle uithoeke van die land te praat...

Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek
Post

Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek

Forum van goewerneurs wil kwessies vinniger aanspreek Die forum van goewerneurs-vergadering tussen Namibië en Angola het verlede week plaasgevind. Die forum is ‘n samewerkende inisiatief wat daarop gemik is om bilaterale betrekkinge te verbeter en gedeelde uitdagings aan te spreek wat gemeenskappe langs die Namibië-Angola grens raak. Gesprekke is gevoer oor ‘n reeks relevante kwessies,...

Amushelelo wil meulens, wat 2 500 werksgelenthede bied, sluit…
Post

Amushelelo wil meulens, wat 2 500 werksgelenthede bied, sluit…

Amushelelo wil meulens, wat 2 500 werksgelenthede bied, sluit… Die luidrugtige aktivis Michael Amushelelo het tydens sy hofverskyning voor regter Hannelie Prinsloo ‘n aggressiewe toon gehandhaaf en gesê hy sal seker maak dat maatskappye soos Namib Mills nie kan voortbestaan of winsgewend kan werk nie. Volgens hom is dit weens hulle “rassistiese gedrag”. Die NMI-groep...

Konferensie wil plaaslike deelname in olie- en gassektor versterk
Post

Konferensie wil plaaslike deelname in olie- en gassektor versterk

Konferensie wil plaaslike deelname in olie- en gassektor versterk Die eerste Namibiese Plaaslike Inhoud-konferensie ooit word volgende maand aangebied deur die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid, en Antila Consultancy . Die konferensie het ten doel om plaaslike deelname aan die land se ontluikende olie- en gassektor te versterk. Die konferensie sal dien as ‘n...

TotalEnergies wil nog opnames doen
Post

TotalEnergies wil nog opnames doen

TotalEnergies wil nog opnames doen TotalEnergies het te kenne gegee dat hy die omgewingskonsultant SLR aangestel het om sy omgewing klaringsertifikaat aan te pas en te hernu in blokke 2912 en 2913B in die Oranje-bekken. Die Franse olie-reus wil nuwe seismiese opnames doen en sy program in die verband aanpas. SLR vra dat alle belanghebbendes...

VSA wil in April weer Sudan skietstilstand-gesprek hervat
Post

VSA wil in April weer Sudan skietstilstand-gesprek hervat

VSA wil in April weer Sudan skietstilstand-gesprek hervat Amerika kyk na 18 April vir ‘n moontlike hervatting van vredesgesprekke oor Sudan in Saoedi-Arabië, sê die Amerikaanse spesiale gesant vir Sudan, Tom Perriello. Washington soek ‘n oplossing vir die konflik wat miljoene verplaas het en die wêreld se grootste humanitêre krisis veroorsaak het. Washington het duidelik...

Leeus wil suksesvolle veldtog voortsit
Post

Leeus wil suksesvolle veldtog voortsit

Leeus wil suksesvolle veldtog voortsit Rugby: Die Leeus wil voortgaan met hul stryd om die top-agt van die Verenigde Rugby-kampioenskap te haal wanneer hulle die Ospreys Saterdag in Wallis die stryd aansê. Hul veldtog het ‘n groot hupstoot gekry met ‘n oorwinning van 38-14 die afgelope naweek teen Connacht in Galway, al het hulle vir...