VN wil Swartsee-ooreenkoms verleng Byna een jaar sedert die instelling van die Verenigde Nasies se Swartsee-inisiatief waartoe Rusland ingestem het, is meer as 32 miljoen ton voedsel vanaf drie Oekraïnse Swartsee-hawens na 45 lande op drie vastelande uitgevoer. Die inisiatief het die Wêreld-voedselprogram in staat gestel om meer as 725 000 ton koring te vervoer...
Tag: wil
Oos-Kaap wil slaagsyfer van matrieks opstoot – Kosmos 94.1
Oos-Kaap wil slaagsyfer van matrieks opstoot Die Oos-Kaapse departement van onderwys sê hy beplan ‘n verbetering van 4,5 persentasiepunte of meer in die uitslag van vanjaar se graad 12’s. Die provinsie se matriekslaagsyfer was verlede jaar 73 persent. Die LUR Fundile Gade sê hulle kyk dieper na alle kritiese verslae van die departement om te...
Wenkbroue lig oor Switsersland by Sky Shield wil aansluit – Kosmos 94.1
Wenkbroue lig oor Switsersland by Sky Shield wil aansluit Switserland het ‘n verklaring van voorneme onderteken om by die Europese Lugverdediging-stelsel, Sky Shield, aan te sluit. Switserland het vroeër al plek-plek met die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie saamgewerk vir vrede, onder meer in Kosovo waar hy ‘n bataljon as deel van die vredesmag gehad het. Hy het...
Kommissaris Steenkamp wil misdaad in Khomas vasvat – Kosmos 94.1
Kommissaris Steenkamp wil misdaad in Khomas vasvat Die Namibiese polisie-hoof, inspekteur-generaal Joseph Shikongo, het kommissaris Willem Steenkamp as die nuwe streeksbevelvoerder vir die Khomas-streek aangestel. Kommissaris Steenkamp se aanstelling is vanaf 1 Julie van krag. Hy neem oor by kommissaris David Indongo, wat as die nuwe hoof van die Spesiale Veldmagte-direktoraat aangestel is. Kommissaris Steenkamp...
AR se vakbond wil polisielede werf – Kosmos 94.1
AR se vakbond wil polisielede werf Die Affirmative Repositioning-beweging se vakbond, die Revolusionêre Unie wil lede van die Namibiese polisie werf. Plaaslike media berig dat die unie vroeër die week aan die polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo, geskryf en sy seën gevra en hom gevra om beamptes toe te laat om by die unie aan te sluit. Maar die vakbond...
Uis-inwoners wil eiendom besit – Kosmos 94.1
Uis-inwoners wil eiendom besit Inwoners van die myndorpie Uis in die Erongo-streek sê toegang tot voldoende behuising bly ’n uitdaging 33 jaar ná onafhanklikwording. Sowat 500 gemeenskapslede huur al vir meer as 65 jaar huise en sê hulle is moeg daarvoor om huur te betaal en wil eiendom besit. Die president van die United Democratic...
Motsoaledi wil appelleer teen ZEP-beslissing – Kosmos 94.1
Motsoaledi wil appelleer teen ZEP-beslissing Die Suid-Afrikaanse minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, vra verlof tot appèl teen twee uitsprake rondom die Zimbabwiese Vrystellingspermit wat die hoërhof in Pretoria gelewer het. Die hof het hierdie week die minister se besluit om die permitte te beëindig bevind as ongeldig, onwettig en ongrondwetlik weens ‘n gebrek aan...
Skooltoelae-beleid wil bestaande ongelykhede verminder – Kosmos 94.1
Skooltoelae-beleid wil bestaande ongelykhede verminder Die onderwysministerie het sy reaksie gegee op die kabinet wat besluit het om sy skooltoelae-beleid te formaliseer. Die beleid is daarop gemik om die bestaande ongelykhede te verminder deur middel van ‘n doeltreffende en billike befondsingsmeganisme. Dit is om te verseker dat skole en leerders van verskillende sosio-ekonomiese agtergronde toegang...
Afrika-leiers wil konflik in Oekraïne beëindig – Kosmos 94.1
Afrika-leiers wil konflik in Oekraïne beëindig Die Suid-Afrikaanse Presidensie sê President Cyril Ramaphosa het die Chinese leier, Xi Jinping ingelig oor die Afrika-leiers se komende besoek aan Rusland en Oekraïne om die konflik te probeer beëindig. Die twee leiers het volgens berigte telefonies gesels. Die Presidensie sê Ramaphosa het aan Xi gesê hy neem kennis...
Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel – Kosmos 94.1
Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel Die omgewingsminister Pohamba Shifeta sê hy sal binnekort boetes instel vir spoed en nie-nakoming van reëls in nasionale parke. Hy sê daar is te veel wetteloosheid wat in parke voorkom en die ministerie sal binnekort maatreëls instel soos om individue wat die wet oortree, te beboet met...