Winnie Mandela-inisiatief wil vroue landwyd help In die buurland stig die Vroueliga van die ANCvandag die Winnie Mandela-vrywilligersliga in Khayelitsha, Kaapstad.. Die inisiatief eer die nalatenskap van die ontslape Madikizela-Mandela, en lig haar toewyding uit aan geregtigheid, gelykheid en bemagtiging van vroue. Die liga sê die bekendstelling beklemtoon sy vasberadenheid om Madikizela-Mandela se ideale landwyd...
Tag: wil
Vir wat sal die jeug wil gaan stem?
Vir wat sal die jeug wil gaan stem? Terwyl die land vir die 2024-verkiesing voorberei, word gefokus op die wye reeks politieke partye en kandidate wat aan die verkiesing gaan deelneem. Swapo, met sy jarelange politieke oorheersing, is onder meer onder die loep asook verskillende politieke partye wat in die nuus opslae gemaak het. Kosmos...
Alcaraz wil Sunshine-dubbel voltooi – Kosmos 94.1
Alcaraz wil Sunshine-dubbel voltooi Tennis: Die wêreld-nommer twee Carlos Alcaraz sê dit sal vir hom wonderlik wees om die Sunshine-dubbel te voltooi deur die Indian Wells- én die Miami-toernooi albei te wen. Die Spanjaard het verlede Sondag sy titel as Indian Wells-verdedigende kampioen behou, nadat hy Daniil Medvedev in die eindstryd geklop het. Dit was...
Marmite-makers wil duisende poste wêreldwyd sny
Marmite-makers wil duisende poste wêreldwyd sny Marmite se vervaardigers, Unilever, het planne aangekondig om 7 500 poste regoor die wêreld te sny. Die verbruikersgoedere-firma, gebaseer in die Verenigde Koninkryk, vervaardig ook handelsmerke soos Domestos. Daar is ongeveer 128 000 werknemers en die firma sê die voorgestelde besnoeiings sal hoofsaaklik onder kantoorwerkers wees, soos tegnologie vorder....
Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees
Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees Die Daures Green Hydrogen Village sal Afrika se eerste 100 persent netto-nul groen gemeenskap wees, in die hartjie van die Erongo-streek. Die projek sal die volhoubare produksie van groen waterstof en ammoniak uit hernubare bronne ten toon stel, groen waterstoftoepassings demonstreer en ‘n groen waterstofekonomie met uitvoerpotensiaal...
Wie wil by die pikkewyn-poskanoor werk?
Wie wil by die pikkewyn-poskanoor werk? Aansoeke is oop vir werk by Antarktika se beroemde ‘pikkewyn-poskantoor’. Suksesvolle aansoekers moet self-gemotiveerd en empaties wees en nie omgee om slegs elke twee weke te stort nie. Die perseel in Port Lockry is die mees suidelike poskantoor in die wêreld en dit ruik gereeld na pikkewyn-poef. Die Antarktiese...
Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf
Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf Rusland se kernreus Rosatom oorweeg dit om ‘n kernkrag-aanleg in Namibië op te rig. Rosatom is in die land deur sy Uranium One-filiaal wat uraan in die Stampriet-bekken wil ontgin. Die maatskappy se bestuurder vir Namibië Viktor Riedel sê hulle sal in gesprek met die regering...
Djokovic wil steeds verbeter – Kosmos 94.1
Djokovic wil steeds verbeter Tennis: Die wêreld nommer een, Novak Djokovic, sal sy Indian Wells-veldtog voortsit wanneer hy te staan kom teen die ongekeurde Italianer Luca Nardi vir ‘n plek onder die laaste 16. Die 36-jarige Serwiër het drie stelle nodig gehad om die Australiër Aleksander Vukic te klop in sy eerste wedstryd sedert hy...
RISE wil openbare debat hou
RISE wil openbare debat hou RISE Mzansi Gauteng se premierskandidaat, Vuyiswa Ramokgopa, doen ‘n beroep op die provinsiale kandidate van die DA, EFF en ActionSA om aan ‘n regstreekse openbare debat deel te neem. Sy sê dit is waar partye hul verkiesingsbeloftes en -prioriteite op die tafel kan plaas vir inwoners om hulle voor die...
Cyril sê die DA wil die land aan supermoondhede uitverkoop
Cyril sê die DA wil die land aan supermoondhede uitverkoop Die president van die ANC, Cyril Ramaphosa, beskuldig die DA dat hy probeer om Suid-Afrika se demokrasie aan die VSA uit te verkoop. Dit volg nadat die amptelike opposisie die VSA en verskeie ander lande, insluitend die Europese Unie, versoek het om te help om...