Tag: Winde

Home Winde
Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees
Post

Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees

Winde beloof dat Wes-Kaap sonder beurtkrag sal wees Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê beurtkrag plaas steeds ʼn ernstige demper op die provinsie se ekonomiese groei, vererger werkloosheid en raak inwoners se veiligheid en waardigheid. Hy het in die Paarl sy provinsiale rede gelewer. Winde sê die provinsie het sedert beurtkrag begin het, tussen 48,6...

Privatiseer die hawens – Winde
Post

Privatiseer die hawens – Winde

Privatiseer die hawens – Winde Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, bepleit privaat sektor-beheer oor die land se hawens weens die voortgesette opeenhopings wat in- en uitvoere belemmer. Winde glo privatisering kan moontlik die uitdagings verlig en die hawe-stelsel verbeter: Post navigation Source link

Winde het kommer oor ANC-regering se besnoeiings
Post

Winde het kommer oor ANC-regering se besnoeiings

Winde het kommer oor ANC-regering se besnoeiings Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê terwyl provinsies se begrotings gesny en dienslewering bedreig word, hou die nasionale regering steeds vol om nuttelose reddingsboeie uit te deel aan wanfunksionele staatsondernemings Die provinsiale regering het ‘n dispuut met die nasionale regering verklaar en sê die begrotingsbesnoeiings laat hom met...

Wes-Kaapse misdaadsyfers is Winde se mislukking
Post

Wes-Kaapse misdaadsyfers is Winde se mislukking

Wes-Kaapse misdaadsyfers is Winde se mislukking Die Referendumparty beskuldig die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, dat hy misluk het om polisiemagte na die provinsie te laat afwentel. Wetstoepassing is tans ʼn nasionale funksie wat deur die polisie uitgevoer word. Winde laat gereeld sy stem hoor oor die afwenteling van polisiemagte na die provinsies en voer ʼn...

Winde sê opbouende gesprekke nodig oor Midde-Ooste
Post

Winde sê opbouende gesprekke nodig oor Midde-Ooste

Winde sê opbouende gesprekke nodig oor Midde-Ooste Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê dit is verstaanbaar dat inwoners diep geraak en bekommerd is oor die krisis in die Midde-Ooste, maar om hulle tot geweld en intimidasie te wend om hulle menings te lug, sal niks help nie. Dit volg na pro-Palestynse en pro-Israeliese ondersteuners Sondag...

Winde moet Bibi arresteer, nes hy met Putin gedreig het
Post

Winde moet Bibi arresteer, nes hy met Putin gedreig het

Winde moet Bibi arresteer, nes hy met Putin gedreig het Die Palestine Solidarity Campaign Cape Town skaar hom by godsdiens-organisasies, die burgerlike samelewing, politieke partye en menseregtegroepe wat eis die Wes-Kaapse regering moet sy onomwonde steun en solidariteit met die mense van Palestina betoon, net soos hulle by die mense van Oekraïne gestaan het. Die...

GOOD sê Winde fouteer met sy aanstellings
Post

GOOD sê Winde fouteer met sy aanstellings

GOOD sê Winde fouteer met sy aanstellings Die GOOD Party sê hy is teleurgesteld dat die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, voortgaan om die aanstelling van verdagte amptenare en kontrakteurs te verdedig, terwyl hy die stadige pas van strafregtelike vervolging blameer. Carlos Mesquita van GOOD verwys onder meer na die jongste aanstelling van Marissa Moore, in die premier...

Winde sing groen-waterstof se lofliedere
Post

Winde sing groen-waterstof se lofliedere

Winde sing groen-waterstof se lofliedere Groen waterstof is nie net op almal se lippe in Namibië nie. Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, het die noodsaaklikheid beklemtoon van groen waterstof om Suid-Afrika se energie-aanbod te diversifiseer. Hy het op die tweede Groenwaterstofberaad in Kaapstad gepraat. Die Oos-, Noord- en Wes-Kaap het ingestem om hande...

ActionSA vra ondersoek na premier Winde se duur reis
Post

ActionSA vra ondersoek na premier Winde se duur reis

ActionSA vra ondersoek na premier Winde se duur reis ActionSA in die Wes-Kaap het die speaker van die provinsiale wetgewer, Daylin Mitchell, formeel gevra dat die etiekkomitee ondersoek doen na die 1,6 miljoen Suid-Afrikaanse rand wat premier Alan Winde op sy onlangse reis na die Verenigde State bestee het. Die party is veral bekommerd oor...

Stormsterk winde kan veldbrande aanjaag
Post

Stormsterk winde kan veldbrande aanjaag

Stormsterk winde kan veldbrande aanjaag Die Namibiese weerkantoor waarsku oor stormsterk winde wat vandag regoor die land gaan voorkom, wat kommer laat ontstaan onder boere en bewarings-organisies oor brande. Die grootste deel van die Namibiese binneland kan winde van tot 75km/h verwag. Volgens berigte woed veldbrande reeds op verskeie plekke in die noordooste van die...