Tag: Windies

Home Windies
Windies wen laaste T20, Australië beklink reeks 2-1
Post

Windies wen laaste T20, Australië beklink reeks 2-1

Windies wen laaste T20, Australië beklink reeks 2-1 Krieket: Die Windies het Australië met 37 lopies verslaan in die laaste T20 in Perth, met die gashere wat die reeks 2-1 beklink het. Die besoekers het 220 vir ses aangeteken, met Andre Russel wat 71 bygedra het en Sherfane Rutherford ‘n onoorwonne 67. Australië het met...

Aussies wen maklik teen die Windies
Post

Aussies wen maklik teen die Windies

Aussies wen maklik teen die Windies Australië het ‘n maklike oorwinning oor die Windies behaal in die eerste eendagwedstryd in Melbourne. Die besoekers is in die voorlaaste boulbeurt vir 231 uitgeboul met Xavier Bartlett wat vier paaltjies laat kantel het. Keacy Carty het die beste met die kolf gevaar met 88 en Roston Chase se...

Aussies ransel Windies af met 10 paaltjies
Post

Aussies ransel Windies af met 10 paaltjies

Aussies ransel Windies af met 10 paaltjies Krieket: Australië het die Windies op die derde dag van die eerste toets in Adelaide met 10 paaltjies verslaan. Die besoekers het 188 in die eerste toets aangeteken en die gashere het dit opgevolg met 283. Die Windies kon in die tweede beurt slegs 120 lopies bymekaar skraap...

Windies uitgeboul op eerste dag van Adelaide-toets
Post

Windies uitgeboul op eerste dag van Adelaide-toets

Windies uitgeboul op eerste dag van Adelaide-toets Krieket: Die nuweling-bouler, Shamar Joseph, het die Wes-Indiese Eilande hoop gegee toe hy twee paaltjies laat kantel het tydens Australië se antwoord op die besoekers se eerstebeurt-telling van 188 in die openingstoets in Adelaide. Australië was met uitskeityd op 59 vir twee, met Usman Khawaja onoorwonne op 30...

SA ‘A’ aangewys teen Windies
Post

SA ‘A’ aangewys teen Windies

SA ‘A’ aangewys teen Windies Krieket: ʼn Ervare Suid-Afrika ‘A’-groep is aangewys vir die komende toer van drie vierdagwedstryde teen die Windies A later die maand en volgende maand. Die kolwer van die Titans, Neil Brand, sal die groep van 15 spelers aanvoer, wat ook die Protea-kolwers Keegan Peterson, Tony de Zorzi en Zubayr Hamza...