Ses-jaar-herdenking van Winnie se afsterwe Die ANC-vroueliga gedenk vandag ses jaar sedert die dood van die struggle-ikoon, Winnie Madikizela-Mandela. Die president van die liga, Sisisi Tolashe, sal die geleentheid met ‘n kranslegging by Fourways Memorial-park lei asook ‘n kers-seremonie en ‘n gebedsdiens in Orlando-Wes, Soweto bywoon. Die woordvoerder van die Vroueliga, Sarah Mokwebo, sê Winnie...
Tag: Winnie
Winnie Mandela-inisiatief wil vroue landwyd help
Winnie Mandela-inisiatief wil vroue landwyd help In die buurland stig die Vroueliga van die ANCvandag die Winnie Mandela-vrywilligersliga in Khayelitsha, Kaapstad.. Die inisiatief eer die nalatenskap van die ontslape Madikizela-Mandela, en lig haar toewyding uit aan geregtigheid, gelykheid en bemagtiging van vroue. Die liga sê die bekendstelling beklemtoon sy vasberadenheid om Madikizela-Mandela se ideale landwyd...
Johannesburg-rylaan word vernoem na Winnie Mandela
Johannesburg-rylaan word vernoem na Winnie Mandela Die Stad Johannesburg sal aanstaande week die William Nicol-rylaan amptelik hernoem na Winnie Mandela-rylaan. Dit val saam met die 87ste verjaarsdag van die ontslape struggle-ikoon . Die voormalige LUR vir vervoer in Gauteng, Ismail Vadi, het na haar dood in April 2018 die naamsverandering goedgekeur om die lewe en...
GMN INTERVIEW| Ntema Tapiso & Winnie Tapiso on campaigns for the homeless people – nbc
Source link