Zuma vry nou na wit Afrikaanssprekendes Oudpresident Jacob Zuma sê witmense hoef nie bang te wees vir hom en sy uMkhonto we Sizwe party nie. Netwerk24 berig Zuma het ‘n Afrikaner leierskap forum in Pretoria toegespeek waar die diamantsmous Louis Liebenberg ook teenwordig was. Zuma sê nie net wit en swart moet verenig, maar swart...
Tag: wit
Rooi, geel, groen… en wit? Studie beweer die toevoeging van ‘n vierde verkeersligkleur kan opeenhopings iets van die verlede maak
Rooi, geel, groen… en wit? Studie beweer die toevoeging van ‘n vierde verkeersligkleur kan opeenhopings iets van die verlede maak Verkeersknope steel daagliks ons tyd. Maar die dae van stilstaan in spitstyd kan dalk iets van die verlede wees as stede ‘n vierde kleur by hul verkeersligte byvoeg. Navorsers van North Carolina State University, beweer...
Vraghouer-terminaal ‘n wit olifant? – Kosmos 94.1
Vraghouer-terminaal ‘n wit olifant? Namport loop deur onder kritiek omdat hy steeds nie, 16 maande later, sy vraghouer-terminaal op die been gebring het nie. ‘n Ooreenkoms was veronderstel om met die Switserse firm Terminal Investment Holdings aangegaan te word sodat die 4,2 miljard Namibiese dollar terminaal meer vraghouer-vervoer kon hanteer en die lening van 2,4...
Pous vra Oekraïne om ‘wit vlag’ te swaai
Pous vra Oekraïne om ‘wit vlag’ te swaai Die Pous het sê dat die Oekraïne moet die moed van die “wit vlag” kry – en ‘n einde onderhandel aan die oorlog met Rusland. Die oorlog draal nou al twee jaar, Pous Francis se opmerkings is gemaak nog voor die nuwe aanbod deur die Turkse president...
Wit fosforwapens sal lank skadelik bly in Gaza
Wit fosforwapens sal lank skadelik bly in Gaza Nuwe navorsing deur die Internasionale Regsafdeling aan die Universiteit van Reading onthul dat die Israelse Weermag se optrede in Gaza chemikalieë van wit fosforwapens laat agterbly het wat ʼn langtermyn omgewingsbedreiging inhou. Volgens ʼn woordvoerder van die universiteit, Saeed Bagheri, kan hierdie chemikalieë vir jare in die...
Kom neem deel aan wit lint-dag!
Kom neem deel aan wit lint-dag! Die wit lint-veldtog in Namibië bied môre vanaf 12-uur ‘n wit lint-dag en die begin van die 16 Dae van Aktivisme by die Namibian koerant se kantore aan. Die publiek word gevra om ‘n wit lint te dra om hul ondersteuning te wys vir die vroue en meisies wat...
Grens na verwagting binnekort oop vir wit mielies – Kosmos 94.1
Grens na verwagting binnekort oop vir wit mielies Die Namibiese Akkerbouraad het die beskikbaarheid en invoer van wit mielies in Namibië ondersoek. Die grens vir die invoer van wit mielies sal oopgemaak word sodra al die plaaslik geproduseerde wit mielies deur meulenaars gekoop is en hul graanvoorraad drie weke of minder is. Volgens wat berig...