Tag: Woede

Home Woede
Los woede by die huis en bestuur veilig
Post

Los woede by die huis en bestuur veilig

Los woede by die huis en bestuur veilig In die buurland, moedig die vakbondfederasie Saftu Suid-Afrikaners aan om hulle veiligheid en die veiligheid van ander padgebruikers voorop te stel wanneer hulle oor die Paasnaweek reis. Die ander ernstige probleem, afgesien van die ignorering van verkeersreëls, is padwoede. Die woordvoerder van Saftu, Trevor Shaku, sê werkers...

Woede oor jongste SA-misdaadsyfers – Kosmos 94.1
Post

Woede oor jongste SA-misdaadsyfers – Kosmos 94.1

Woede oor jongste SA-misdaadsyfers Action Society beskuldig die regering dat hy die land se burgers aan hulle lot oorlaat in die stryd teen misdaad. Hy sê volgens die derde kwartaal se misdaadstatistiek word daar elke 12 minute ʼn vrou verkrag. Daaglikse syfers sluit in 86 moorde, 88 pogings tot moord en 595 aanrandings met die...

Woede oor skietdood van Leap-beampte in Kaapstad – Kosmos 94.1
Post

Woede oor skietdood van Leap-beampte in Kaapstad – Kosmos 94.1

Woede oor skietdood van Leap-beampte in Kaapstad Die Wes-Kaapse LUR vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, Reagan Allen, is woedend oor die skietdood Vrydagaand van ‘n 32-jarige Wetstoepassingsbevorderingsplan-beampte in Nyanga, Kaapstad. Die beampte, Zanikhaya Kwinana, en twee van sy kollegas was in hulle amptelike voertuig toe daar op hulle geskiet is. Allen sê sou die voorval aan...