Cyril woon jaarlikse Paas-pelgrimstog in Moria by Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa het hom by honderde-duisende gelowiges aangesluit wat die jaarlikse Paas-pelgrimstog by die St Engenas Sioniste Christenkerk se hoofkwartier in Moria, Limpopo, bywoon. Ramaphosa het op Goeie Vrydag die diens van die Eagle Christian-kerk in Bloemfontein bygewoon. Hy doen ‘n beroep op kerke om...
Tag: woon
Parlementslede woon Genève-beraad by – Kosmos 94.1
Parlementslede woon Genève-beraad by Die speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi sal ‘n afvaardiging van parlementslede na die Parlementêre Unie se vergadering in Genève, Switserland tot 27 Maart lei. Lede van die parlement sal na verwagting deelneem aan vergaderings van die unie se statutêre liggame, soos die beheerraad en staande komitees. George Sanzila,...
1 miljoen mense woon in shacks, sê Shack Dwellers Federation
1 miljoen mense woon in shacks, sê Shack Dwellers Federation Die gebrek aan behuising in die land is in die nuus. Die sosiale aktivis Michael Amushelelo het gedreig dat meer as 5 000 inwoners van die hoofstad op 29 Februarie by huise wat leeg staan, gaan intrek. Die landelike ontwikkeling-ministerie het hierop gereageer en sê...
Koning Charles woon kerkdiens by na kanker-aankondiging
Koning Charles woon kerkdiens by na kanker-aankondiging Brittanje se koning Charles het Sondag ‘n kerkdiens bygewoon in sy eerste openbare verskyning sedert hy verlede week aangekondig het dat hy met kanker gediagnoseer is. Die koning het die St Mary Magdalene-kerk in Sandringham in Oos-Engeland besoek. Charles is minder as 18 maande op die troon ná...
Polisie-base woon Fort Hare-saak by
Polisie-base woon Fort Hare-saak by Die buurland se adjunkminister van polisie, Cassel Mathale, en die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, woon die hofsaak by van die verdagtes wat na bewering betrokke was by die sluipmoorde by die Fort Hare-universiteit. Die tien verdagtes wat in die Alice-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn, sluit die universiteit se direkteur van...
Ramaphosa, Tinumbu woon G20 by – Kosmos 94.1
Ramaphosa, Tinumbu woon G20 by President Cyril Ramaphosa en sy Nigeriese eweknie, Bola Tinumbu, sal vanjaar se G20-beraad in Nieu-Delhi, Indië, bywoon, met wêreldleiers wat moontlik die naweek ‘n setel vir die Afrika-unie sal skep. Suid-Afrika is die enigste Afrika-land wat deel is van die G20. Daar is ‘n druk vir Nigerië en die AU...
Landbou-unies woon kabinetsvergadering oor Meatco by – Kosmos 94.1
Landbou-unies woon kabinetsvergadering oor Meatco by Die Lewendehawe Produsente-organisasie wat deel is van die Namibiese Landbou-unie het saam met ander landbou-unies ‘n kabinetsvergadering oor Meatco bygewoon. Die vier unies het as ‘n verenigde front insette gelewer oor die laat betaling van Meatco aan produsente, die geslote noordelike kommunale gebiede-abattoirs en ‘n voorgestelde Meatco-struktuur. Ná lang gesprekvoering...
Cyril bevestig Putin woon nie Brics-beraad by – Kosmos 94.1
Cyril bevestig Putin woon nie Brics-beraad by President Cyril Ramaphosa het aangekondig sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, sal nie volgende maand se 15de Brics-beraad in Suid-Afrika bywoon nie. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Putin se besluit is deur ‘n wedersydse ooreenkoms bereik. Die minister van buitelandse sake, Sergei Lavrov, sal Rusland verteenwoordig. Dit sal...
ANC probeer steeds om Putin te oorreed om nie Brics-beraad by te woon nie – Kosmos 94.1
ANC probeer steeds om Putin te oorreed om nie Brics-beraad by te woon nie Die buurland se adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering is steeds gewikkel in samesprekings om die Russiese President Vladimir Putin, te oorreed om nie volgende maand se Brics-beraad in Suid-Afrika by te woon nie. Die land, as ondertekenaar van die Rome-statuut...
Putin het die reg om Brics-beraad by te woon – Kosmos 94.1
Malema: Putin het die reg om Brics-beraad by te woon Die EFF-leier, Julius Malema, sê Suid-Afrika behoort onder geen verpligting te wees om die Russiese President Vladimir Putin in hegtenis te neem nie. Hy het op ‘n nuuskonferensie verduidelik Putin kom nie na Suid-Afrika toe nie, maar wel na die Brics-beraad toe. Hy sê Putin,...