Malaria-uitbreking – geen woord oor entstof nie Die gesondheidsministerie het die jongste maatreëls in verband met malaria gedeel. Die minister, Kalumbi Shangula het ‘n uitbreking verklaar met amper 2 500 gevalle in die verre Noorde van die land waarvan talle in die hospitaal is. ‘n Malaria entstof is vroeg in Februarie in lande soos Kongo-Brazzaville...
December 26, 2024
Tag: woord
Home
woord
Post
January 16, 2024January 16, 2024Uncategorized
Waar kom die woord skrikkeljaar vandaan?
Waar kom die woord skrikkeljaar vandaan? Die skrikkel-deel kom uit die ou Nederlandse werkwoord schrikkelen wat “oorslaan, spring” beteken. Dus: As 22 Mei in ’n “normale” jaar op Maandag val, sal dit die volgende jaar op ’n Dinsdag val, en die volgende jaar op ’n Woensdag ens. Maar die vierde jaar is ’n skrikkeljaar, en...
Post
September 19, 2023September 19, 2023Uncategorized
Hamata aan die woord oor langafstand-huwelike
Hamata aan die woord oor langafstand-huwelike Hidipo Hamata, wetgewer van die Popular Democratic Movement (PDM), het die regering vroeër gevra om ‘n beleid te ondersoek wat ‘n einde aan langafstand-huwelike sal maak. Hamata het dié mosie op 13 September in die parlement ter tafel gelê. Hamata het tydens die nasionale vergadering vandag in die parlement...