Tag: woude

Home woude
Klimaatsverandering bedreig woude se vermoë om koolstof te berg
Post

Klimaatsverandering bedreig woude se vermoë om koolstof te berg

Klimaatsverandering bedreig woude se vermoë om koolstof te berg ‘n Nuwe ontleding van data van die VSA se wouddiens toon klimaatsverandering bedreig woude se vermoë om koolstof te berg, veral in die weste van Amerika. Stygende temperature, droogtes, bosbrande en siektes hou ‘n uitdaging in vir die kritieke rol wat woude speel in die regulering...

Die waarde van Namibiese woude onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Die waarde van Namibiese woude onder die loep – Kosmos 94.1

Die waarde van Namibiese woude onder die loep Die Hanns Seidel-stigting Namibië en die Woestyn-navorsingstigting van Namibië bied op 2 Augustus om ses-uur in die hoofstad ‘n bespreking aan oor hoe om waarde tot Namibiese woudprodukte toe te voeg. Die bespreking fokus op  openbare betrokkenheid en sienings oor die onderwerp. Onwettige hout-oeste vind in Namibiese...