Geingob se heengaan wyd betreur ‘n Hartseer Nahas Angula, oudpremier en mede stydros vir Namibië se vryheid, het hulde aan president Hage Geingob gebring. Hy doen ook ‘n beroep op eenheid in die land. Intussen het president Cyril Ramaphosa se kantoor ook medelye met die Geingobefamilie en die Namibiese volk uitgespreek. Sy woordvoerder Vincent Magweya...
Tag: wyd
Uitgeteerde mishandelde perde maak wyd nuus
Uitgeteerde mishandelde perde maak wyd nuus Laat Sondagmiddag het die Namibiese Dierewelsynsvereniging berigte ontvang oor perde in die uithoeke van die Uihros-erwe wat hongersnood in die gesig staar. Foto’s wat op Facebook geplaas is, wys twee uitgeteerde perde. Een van hulle, ‘n vosbruin-perd, is tans te swak om te staan of verwyder te word. Die...
Cassia Sharpley wil president wees, lok wyd reaksie uit
Cassia Sharpley wil president wees, lok wyd reaksie uit Die aankondiging deur die 2022 Mej. Namibië, Cassia Sharpley, dat sy aan die presidensiële verkiesing wil deelneem, is oral, sover as Angola en Spanje, en regoor sosiale media berig. Die 23-jarige kan natuurlik nie voor sy 35 word, aan die verkiesing deelneem nie. Sy sê op...
COP28-ooreenkoms wyd verwelkom – Kosmos 94.1
COP28-ooreenkoms wyd verwelkom Die Suid-Afrikaanse omgewingsminister, Barbara Creecy, sê Suid-Afrika verwelkom die waterskeidingsbesluit van ‘n Wêrelddoelwit vir Aanpassing wat by die COP28-klimaatkonferensie Dubai aanvaar is. Dit is ‘n kollektiewe verbintenis wat reeds in 2013 deur Afrikalande voorgestel is en onder die Parys-ooreenkoms gevestig is. Die verbintenis is daarop gemik om politieke optrede en finansiering vir...
Gedragskode vir munisipale raadslede wyd verwelkom – Kosmos 94.1
Gedragskode vir munisipale raadslede wyd verwelkom Die Vryheidsfront Plus verwelkom die nuwe regulasies en ‘n gedragskode vir munisipale raadslede, wat sal toesien dat ontwrigtende raadslede vervolg word. Die regulasies is deur die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thembi Nkadimeng, uitgereik ingevolge die Wysigingswetsontwerp op Munisipale Stelsels. Die partylid-lid, Michael Groenewald, sê hulle sal pleit dat die...
Uitbreiding van Brics kry wyd ondersteuning – Kosmos 94.1
Uitbreiding van Brics kry wyd ondersteuning President Cyril Ramaphosa sê hy ondersteun die uitbreiding van die lidmaatskap van Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika. Die 15de Brics-beraad word vanaf môre tot Donderdag in Johannesburg aangebied. Ramaphosa sê meer as 20 lande van die Midde-Ooste tot in Suid-Amerika het amptelik aansoek gedoen om by Brics aan...