Tag: wyle

Home wyle
Namibiese sport herdenk wyle president Geingob
Post

Namibiese sport herdenk wyle president Geingob

Namibiese sport herdenk wyle president Geingob Plaaslike sportkodes het nuwe reëlings bekend gemaak na die heengaan van president Hage Geingob. Die Nedbank Cycle Challenge wat aanvanklik Sondag sou plaasvind, is uitgestel in die lig van sy dood, sê Nedbank Namibië saam met sy medeborge en die organisering-span. Die bank sê in ‘n verklaring dat hy...

Handelstekort sal nog vir ‘n wyle duur
Post

Handelstekort sal nog vir ‘n wyle duur

Handelstekort sal nog vir ‘n wyle duur Die Namibiese Statistieke-agentskap het die handelsyfers vir Augustus bekend gemaak. Die handelstekort staan tans op 4,9 miljard Namibiese dollar teenoor 3,7 miljard wat in Julie aangeteken is en is die grootste tekort wat in ‘n jaar aangeteken is. Suid-Afrika was die grootste handelsvennoot, vir beide invoere en uitvoere....

Eervolle gedenkdiens vir wyle vlieënier op Swakop-vliegveld gehou – Kosmos 94.1
Post

Eervolle gedenkdiens vir wyle vlieënier op Swakop-vliegveld gehou – Kosmos 94.1

Eervolle gedenkdiens vir wyle vlieënier op Swakop-vliegveld gehou Die gedenkdiens van die deurwinterde vlieënier en instrukteur, die 54-jarige Jacques Jacobs is gepas by die Swakopmund-vliegveld gehou. Ter nagedagtenis aan Jacobs het vyf vliegtuie ‘n saluut-vlugformasie oor die vliegveld gevlieg. Dit is ‘n wêreldwye tradisie in lugvaart en die lugmag ter ere van afgestorwe of vermiste...