Tag: Wynlandbrande

Home Wynlandbrande
Wynland-brande onder beheer, na 10 dae
Post

Wynland-brande onder beheer, na 10 dae

Wynland-brande onder beheer, na 10 dae Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se Branddienste en helpers het beduidende vordering gemaak en alle brandlyne is nou onder beheer. Spanne bly bedag vir moontlike opvlammings in die warm weer, en gaan voort om op te ruim. ‘n Woordvoerder, Anesca Roodt, skryf die welslae toe aan samewerking wat die deurslag gegee...

Wynland-brande steeds buite beheer – Kosmos 94.1
Post

Wynland-brande steeds buite beheer – Kosmos 94.1

Wynland-brande steeds buite beheer Die brande in die Breedevallei en Witzenberg, in die Kaapse Wynland-distrik, woed steeds buite beheer. Koeler nagtemperature en windlose toestande het egter bygedra tot beter uitkomste vir albei brande. Jo-Anne Otto van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit sê die warm, droë weer in kombinasie met maklik ontvlambare materiaal soos verouderde fynbos, uitheemse...

Wynland-brande woed buite beheer – Kosmos 94.1
Post

Wynland-brande woed buite beheer – Kosmos 94.1

Wynland-brande woed buite beheer Die Kaapse Wynlanddistrik-munisipaliteit se brandweerdiens berig die brande in die Breedevallei- en Witzenberggebiede woed steeds buite beheer. Die woordvoerder Jo-Anne Otto skryf die opvlamming toe aan ‘n sterk noordwestewind. Dit het die vlamme aangeblaas in Bainskloof en Fairy Glen, wat die brande wat voorheen onder beheer was weer laat opvlam het....