Wysig Veteranewet, vra ouer kinders van oorlogsveterane Die Vereniging van Afhanklikes van Namibië se Veterane het ‘n petisie ingedien waarin die parlement versoek word om die Veteranewet te wysig om hulle te akkommodeer. Die groep was van plan om die petisie aan die Nasionale Vergadering se Speaker, Peter Katjavivi, te oorhandig, maar is na Zoo...
Tag: wysig
‘Wysig wet om huiseienaars te help’
‘Wysig wet om huiseienaars te help’ Die Swapo-wetgewer Patience Masua het in die Nasionale Vergadering saamgestem met Justisie-minister, Yvonne Dausab, wat in die parlement voorgestel het dat die Landdroshofwet gewysig moet word, spesifiek artikel 66. Dit hou verband met die terugneem van huise wanneer ‘n eienaar versuim om te betaal. Masua sê huiseienaars moet speelruimte...
Venaani wil Sacky se visvang-wet wysig
Venaani wil Sacky se visvang-wet wysig Leier van die opposisie PDM, McHenry Venaani, het weer chaos in die Nasionale Vergadering ontketen toe hy eis dat ‘n private lede wetsontwerp ingestel word om die Wet op Mariene Hulpbronne te wysig. Die wet is deur die fishrot-beskuldigde Sacky Shangala ontwerp om die ontginning van mariene hulpbronne te...
Kabinet wil Grondwet wysig oor toekenning van burgerskap – Kosmos 94.1
Kabinet wil Grondwet wysig oor toekenning van burgerskap Die kabinet het die wysiging van Artikel 4 van die Namibiese Grondwet goedgekeur om die toekenning van Namibiese burgerskap deur afkoms moontlik te maak aan die afstammelinge van Namibiërs wat voor Onafhanklikheid uit Namibië gevlug het as gevolg van kolonialisme, maar sedertdien na die land teruggekeer het....