Europese Parlement neem wysigings aan van Wet op Plantgesondheid Die Europese Parlement se Landbou-komitee het wysigings aan die Wet op Plantgesondheid goedgekeur, wat maatreëls teen nuwe plant-plae versterk. Die hersienings is in Oktober verlede jaar voorgestel en fokus op voorkoming in die vroeë stadium en onmiddellike uitwissing as dit op die Europese Unie se grondgebied...
Tag: Wysigings
VF+ maak kapsie oor wysigings aan befondsingswet
VF+ maak kapsie oor wysigings aan befondsingswet Die Vryheidsfront Plus sê hy maak ten sterkste beswaar teen die voorgestelde wysigings aan klousules van die Wet op Befondsing van Politieke Partye. Die wysigings gee die sittende president groter mag om formules en regulasies vas te stel vir die befondsing van politieke partye. Die leier van die...
Hooggeregshof in Israel wys omstrede wysigings aan regbank van die hand
Hooggeregshof in Israel wys omstrede wysigings aan regbank van die hand Israel se hooggeregshof het die omstrede geregtelike hervorming, wat verlede jaar landwye betogings teen die Netanyahu-regering ontketen het, van die hand gewys. Dit sou die mag van die hooggeregshof beperk het om wette wat hy as ongrondwetlik beskou het om te keer. Kritici sê...
Wysigings aan strafregstelsel wys Lamola is desperaat
Wysigings aan strafregstelsel wys Lamola is desperaat Die Vryheidsfront Plus het kritiek gelewer oor die onlangse voorstel van die buurland se minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, om die strafregstelsel deeglik te hersien. Hy beskryf dit as ‘n desperate stap deur die ANC-regering om politieke oorlewing te verseker. ʼn Woordvoerder van die VF...
Dausab lê wysigings oor reël 108 ter tafel in NV
Dausab lê wysigings oor reël 108 ter tafel in NV Na verskeie optogte deur lede van die publiek sowel as ingrypings deur die bekende prokureur Richard Metcalfe, het die minister van justisie Yvonne Dausab twee wysigingswetsontwerpe in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê. Die voorstelle maak aanpassings aan die reël 108 in die hoërhof wat...
Wysigings aan Padongelukkefonds dalk katastrofies
Wysigings aan Padongelukkefonds dalk katastrofies Die Suid-Afrikaanse Padongelukkefonds het nuwe wysigings aangebring aan die Vervoer-departement se konsep-wysigingswetsontwerp op die Padongelukkefonds, wat kommer wek oor die potensiële uitwerking daarvan op vergoeding vir padongelukkeslagoffers. Met die voorgestelde wetgewing is die fokus om van ‘n vergoedingsmodel na ‘n maatskaplike voordelestruktuur oor te skakel. Die voorsitter van die Prokureursvereniging...