Tag: Yellen

Home Yellen
Yellen bevestig sanksies teen Iran
Post

Yellen bevestig sanksies teen Iran

Yellen bevestig sanksies teen Iran Die Amerikaanse minister van Finansies, Janet Yellen sê hulle gaan binnekort nuwe sanksies teen Iran instel. Dit volg na Teheran se lugaanval op Israel die naweek. Iran sê die aanval was uit weerwraak vir die vermeende Israelse lugaanval op sy konsulaat in Sirië op 1 April. Yellen sê die aanval...

Yellen waarsku Chinese oor bystand aan Rusland
Post

Yellen waarsku Chinese oor bystand aan Rusland

Yellen waarsku Chinese oor bystand aan Rusland Die Amerikaanse minister van finansies, Janet Yellen, sê daar is bewyse dat Chinese firmas moontlik help met die vloei van toerusting na Rusland se oorlogspoging ten spyte van Westerse sanksies. Sy sê die maatskappye ontduik sanksies en staan Moskou by in sy oorlog teen die Oekraïne. Sy het...

Yellen sê haar besoek aan China was produktief – Kosmos 94.1
Post

Yellen sê haar besoek aan China was produktief – Kosmos 94.1

Yellen sê haar besoek aan China was produktief Die Amerikaanse minister van finansies, Janet Yellen sê die vergaderings met senior Chinese amptenare was produktief. Sy het aan die einde van haar besoek van vier dae aan Beijing gesê die VSA en China verskil steeds oor verskeie belangrike kwessies, maar dat haar besoek gehelp het om...