Iipumbu sê ons moet yskaste vervaardig Die handelsminister, Lucia Iipumbu, sê sodra Namibië begin om kritieke items te vervaardig wat in huishoudings en kantore moet wees, soos yskaste, lugversorgers en meer, sal die hoë werkloosheidsyfers in die land aangespreek word. Sy het die opmerkings op Oshakati tydens ‘n streekskonsultasie oor, onder andere, die Wetsontwerp op...
November 16, 2024