Zambezi-polisie het reuse-uitdagings met oorgrens smokkelary Die poreuse noordelike grens is weer in die nuus. Die streek se polisie-woordvoerder Kisco Sitali sê hulle sit met hul hande in hul hare as gevolg van die onwettige oorgrens vervoer van allerhande items soos voedsel, klere, meubels, mielies en grondboontjies vanuit Zambië. Die goedere kom die land binne...
December 25, 2024